Beltzer
Race Dog
- Joined
- Sep 18, 2007
- Messages
- 752
- Reaction score
- 1
- Location
- Wolmerboom Suid
- Bike
- Honda TransAlp XL700V
Die AMI toer - 2009
Deel 1 van 4
Die Oorsprong
Dit het begin met ‘n brannas of 2 by Aandklas baie lank terug, waar meeste van ons planne begin, gelukkig sterf baie van hulle as ons te getrek raak om te bestuur en dan die volgende dag opstaan met ‘n hangover.
Die Plan
Riders: Ekke en Widget, my Nigeriese kennis.
Area: Oos Vrystaat
Tydens: 22 tot 26 Oktober 2009
Bikes: TransAlp x 2. Een ou 600 en een nuwe 700.
Kit: Vars onderklere en ‘n tande borsel.
Km’s: +/- 1500km
Die bikes:
Ou TA: (Bliksem!! sin) en die nuwe TA (Widget sin)
Mods:
Ou TA : zorst, fatbars, risers, zeta hand protectors, belly plate, homemade screen
Nuwe TA: stealth zorst and cat removed , belly plate, risers, aftermarket adjustable screen
Dag 1
Vroeg van die werk af gekry Donderdag. Ons sou gou gou deurskiet Suckunda toe en daar oorslaap by ‘n ou vriend van my. Dit het goed gegaan vir so 15km todat dit woes begin reen het. Ons moes in Bapsfontein, in die bar wag todat die reen ophou, net toe ons besluit he tom iets maar daar te eet, toe moer die weerlig die krag uit. Dit was nie nice nie, ons was nat en koud en honger. Toe vat ons maar ‘n brannas om warm te word. AMI!
Die reen het eventually opgehou en ons kon weer 19:30 in die pad val. Ek het nooit geweet dis so aaklig om in die nag bike te ry nie, veral op die R50.
Daar gelukkig geen insidente op pad nie en ons het so 21:00 in Suckunda aangekom, heeltemaal te laat vir die drankwinkels en om te braai. Gelukkig kan mens drank in Trichart koop tot laat in die aand. Die honger was gestil met ‘n Kentucky Zinger en ‘n paar hoender stukkies. AMI! Die res van die aand was history met die eerste brannas wat gedrink was. AMI!
Dag 2
Vroeg vroeg op die bikes gespring en deur St.Anderton gery. Van daaraf oppad Vrede toe by die eerste grondpad afgedraai in die Vrystaat ooste toe.
Ons het so paar kilos gery en met die geskud van die grondpad en die vorige aand se brannas moes ons gou maar in die Vrede se rigting draai. AMU! Van daar af het ons besluit ons het al genoeg gewone grondpaaie gery en dat ons die teerpad gaan vat om by die passé uit te kom. Ons het op die R34 gekim en deur Memel en afgedraai by die grondpad buit Memel na Normadien pas toe.
Dis rerig ‘n nice plek en gewoontlik ry mens deur die Vrystaat see toe met ‘n moerse spoed. Hierdie is rerig ‘n area wat glad nie waardeur word nie, daars alles wat ‘n dualsport bike eienaar soek, grond paaie tussen die berge deur waar mens kan vinnig ry en die wat jy moet stadig vat.
Normadien pas is rerig nice, daars ‘n uitkykpunt waar mens tot more kan sien.
Ons was Pas af en bietjie rondry deur Natal en weer op met Collins pas.
Blommetjies
deel 2 volg