Die Ompad Na The Hobbit Toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Gee - Whizz Dusty, Jou beskryving van die "toer", die kikkies en so mooi geskryf in Afrikaans, dit is maar 'n prag taal, Dankie.  :3some:
 
Thanks for a really Gr8 RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek is op diens more aand..... & gaan sommer plan maak om sommer weer dit te lees. :thumleft:
 
Bring It On said:
Thanks for a really Gr8 RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek is op diens more aand..... & gaan sommer plan maak om sommer weer dit te lees. :thumleft:

Shaun! Dis min dat jy in Afrikaans n opmerking maak.  Ek voel sommer baie ge-eerd!  Dankie!  :)
 
Baie dankie manne!

Ek moet se, as mens pillion ondervind jy minder van die fisiese aksie, maar mens sien meer detail langs die pad.
 
Dusty Rusty said:
Bring It On said:
Thanks for a really Gr8 RR :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek is op diens more aand..... & gaan sommer plan maak om sommer weer dit te lees. :thumleft:

Shaun! Dis min dat jy in Afrikaans n opmerking maak.  Ek voel sommer baie ge-eerd!  Dankie!  :)

Dit het sommer BAIE te doen met die feit dat jy altyd so mooi skryf..... ;) ;D
 
BTW.....ek sien ook baie uit, om na die ander RR's te lees.......wat jy vir my vertel, dat jy gaan nog doen ;D
 
'n lekkerlees RR wat jimjim baie geniet het  :thumleft:
 
Fokkit Nismark, weet jy niks van bike etiquette nie  ::)

jy kan mos nie river crossings doen met 'n bike wat mag wheels het nie, jy pis nou al die posers redelik af!!!!!  :biggrin:

lekker RR Nadia!!
 
mountainboy said:
Fokkit Nismark, weet jy niks van bike etiquette nie  ::)

jy kan mos nie river crossings doen met 'n bike wat mag wheels het nie, jy pis nou al die posers redelik af!!!!!  :biggrin:

lekker RR Nadia!!

:imaposer:
 
Dus baie nice gedoen my skat, dankie vir jou moeite!  :3some:

Nou wag ons net vir die ander!  >:D
 
NISMARK said:
Dus baie nice gedoen my skat, dankie vir jou moeite!  :3some:

Nou wag ons net vir die ander!  >:D

dit is seker 'n flippin gooie chirp as jy my skat noem, maar dankie anywayz  :deal:
 
Baie baie dankie julle almal!

:)

Geo se brief en die Wupperthal gatskop RR kom asap

 
mountainboy said:
NISMARK said:
Dus baie nice gedoen my skat, dankie vir jou moeite!  :3some:

Nou wag ons net vir die ander!  >:D

dit is seker 'n flippin gooie chirp as jy my skat noem, maar dankie anywayz  :deal:

:spitcoffee:
 
Dusty jy is awsome!  Volg keer moet ons hele trip maak.  Ek was ou kersdag in hartenbos.  Moes ingeloer het by julle.
 
Baie lekker Dusty Rusty . Mooi storie.  :thumleft: :thumleft:
 
Top