Die Ompad Na The Hobbit Toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
dit was nou lekker leesstof vir 'n maandagoggend, knapgedaan Dusty Rusty :thumleft:

ek et gedink ek ken ook daai wêreld, maar julle moet my asseblief op daai paadjies uitvat, dis pragtig!
 
Lem said:

Dit is mooi dan ne.  Tussen Hartenbos en Mossgas is daar ook paaie, maar daardie is n bietjie vaaler  ;)

As ons volgende keer in daardie omgewing is moet ons planmaak met die klein fietsies.  Dink n mens mag dalk  so bietjie pret he!
:3some:

cassiebotha said:
Dusty jy is awsome!  Volg keer moet ons hele trip maak.  Ek was ou kersdag in hartenbos.  Moes ingeloer het by julle.

Hehehehe!  Dankie Cassie! Jong, ons was net vir daardie oujaars-naweek daar gewees. Maar as ons weer daar is, dan laat weet ons jou,  dan gaan wys jy vir ons al daai geheime paadtjies waarvan jy weet, 

Rynet said:
Baie lekker Dusty Rusty . Mooi storie.  :thumleft: :thumleft:

Baie dankie Rynet!  :)

Lekker gelees DR.  :thumleft:
 
DR nou wanneer bind jy die RR's van jou en publiseer n boek? Dis mos mooi skryf die!!
 
Geotraveller said:
DR nou wanneer bind jy die RR's van jou en publiseer n boek? Dis mos mooi skryf die!!

I have to agree with you on that point :thumleft: :thumleft:

BTW Nadia....wanneer gaan jy ook daardie ander kwaai RR's ook skryf, wat jy al 'n hele ruk belowe :pot: :pot: ;D (eg....twee klein XR's na Wuppertal) ;)
 
Latest posts

Top