Difflock se laaste trip met die XT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
57
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
So eindig Difflock en die Ingelsman paasnaweek in my geweste op . Saterdag bel die man my en ek kan in sy stem hoor hy wil n draai gaan ry net so vir oulaas met Suzie voordat allan.cawood haar kom haal . Ons gesels vinnig en maak n roete vas , dit is die R344 vanaf Adelaide tot in Post Retief om koffie te gaan drink by n ou skoolvriend . Die KLR se meter dui net so oor die 200km vir die oggend aan
 

Attachments

  • DSCF3240 (800x600).jpg
    DSCF3240 (800x600).jpg
    225.6 KB
Eers gedink dat ons nog kan nat reën vandag maar toe trek dit oop en wat n pragtige dag
 

Attachments

  • DSCF3245 (800x600).jpg
    DSCF3245 (800x600).jpg
    143.4 KB
  • DSCF3251 (800x600).jpg
    DSCF3251 (800x600).jpg
    193.2 KB
  • DSCF3258 (800x600).jpg
    DSCF3258 (800x600).jpg
    219 KB
  • DSCF3278 (800x600).jpg
    DSCF3278 (800x600).jpg
    238.2 KB
  • DSCF3282 (800x600).jpg
    DSCF3282 (800x600).jpg
    352.7 KB
Ons het die afgelope tyd goeie reën gehad en die veld lyk besonders goed
 

Attachments

  • DSCF3313 (800x600).jpg
    DSCF3313 (800x600).jpg
    256.5 KB
  • DSCF3328 (800x600).jpg
    DSCF3328 (800x600).jpg
    241.3 KB
  • DSCF3323 (800x600).jpg
    DSCF3323 (800x600).jpg
    233.1 KB
  • DSCF3308 (800x600).jpg
    DSCF3308 (800x600).jpg
    268.7 KB
  • DSCF3303 (800x600).jpg
    DSCF3303 (800x600).jpg
    224.5 KB
  • DSCF3300 (800x600).jpg
    DSCF3300 (800x600).jpg
    149.4 KB
  • DSCF3296 (800x600).jpg
    DSCF3296 (800x600).jpg
    311.5 KB
Ek dink as die pad nog nat was kon ons dalk nog ander soort pret hier gehad het
 

Attachments

  • DSCF3348 (800x600).jpg
    DSCF3348 (800x600).jpg
    290 KB
  • DSCF3354 (800x600).jpg
    DSCF3354 (800x600).jpg
    316.1 KB
  • DSCF3358 (800x600).jpg
    DSCF3358 (800x600).jpg
    212.4 KB
  • DSCF3371 (800x600).jpg
    DSCF3371 (800x600).jpg
    193.4 KB
  • DSCF3381 (800x600).jpg
    DSCF3381 (800x600).jpg
    212.2 KB
Baie dankie Diffie en Ingelsman vir julle tyd en vir die fotos neem , soos altyd n groot plesier om saam julle n draai te gaan ry
 

Attachments

  • DSCF3294 (800x600).jpg
    DSCF3294 (800x600).jpg
    339.6 KB
  • DSCF3289 (800x600).jpg
    DSCF3289 (800x600).jpg
    323.1 KB
Lekker manne, lyk my ek moet maar eendag kom kuier in daai geweste ook.  :ricky:
 
What a pleasure to see so many photographs without a bike in it, the photo's are amazing.
 
Netjies mater, dankie vir die rr weet dat tyd vat en vir die saam ry. Ek weet wanneer ek op jou knoppie druk jy altyd instem al weet jy nie altyd waarheen en hoe lank dit gaan neem.
 
Mooi man - hoe lyk Dif en die Ingelsman so hartseer  ;)
 
Ai, ai, ons bly darem in 'n mooi wêreld.  Die fotos is baie mooi.  Dankie vir die deel. 
 
woody1 said:
Lekker manne, lyk my ek moet maar eendag kom kuier in daai geweste ook.  :ricky:
Oom is enige tyd welkom , onthou net dit is nou nie Brakpan wêreld die nie  :peepwall:
 
4 Kays said:
Dankie vir die deel - Rocco hoekom is jy so alleen .... ???
MevDutchman moes n bietjie leer werk opvang , toe sien ek n kansie vir n solo trippie , ook maar goed so want ek het my agter wêreld af geskrik toe Diffie en die Ingelsman besluit om skielik tot n stop voor my te kom  :lamer:
 
Mev Vis Arend said:
Ai, ai, ons bly darem in 'n mooi wêreld.  Die fotos is baie mooi.  Dankie vir die deel. 
Dankie tannie , lyk my die Ingelsman het mooi by tannie hulle geleer van fotos neem  :thumleft:
 
Dutchman81 said:
woody1 said:
Lekker manne, lyk my ek moet maar eendag kom kuier in daai geweste ook.  :ricky:
Oom is enige tyd welkom , onthou net dit is nou nie Brakpan wêreld die nie  :peepwall:

:eek7: ek watch jou  :imaposer:
 
Nice guys thanks for the ride.  :ricky:
 
JMOL said:
Mooi man - hoe lyk Dif en die Ingelsman so hartseer  ;)

Man dis n hoofstuk wat ons met innige hartseer afsluit, so 30 000km opgesit in 24 maande bietjie min maar sou graag wou meer. Ons sien alby uit na ons nuwe wiele al is die wiele 2003 R1150GS A met baie pak plek.
 
Difflock said:
JMOL said:
Mooi man - hoe lyk Dif en die Ingelsman so hartseer  ;)

Man dis n hoofstuk wat ons met innige hartseer afsluit, so 30 000km opgesit in 24 maande bietjie min maar sou graag wou meer. Ons sien alby uit na ons nuwe wiele al is die wiele 2003 R1150GS A met baie pak plek.

Dis altyd hartseer om van so iets ontslae te raak, maar jul sal die nuwe fiets BAIE geniet
 
Top