Dinsdag was maar 'n [email protected] dag vir Garfield...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
G

Garfield

Guest
Sommer net lus gewees om bietjie te ry en vir die see te kyk, ons gaan toe maar...

Garfield_1Medium.jpg


Garfield_2Medium.jpg


Garfield_3Medium-1.jpg



En toe raak ons gatvol vir teer en mense, en gaan toe maar...

Garfield_4Medium-1.jpg


Garfield_5Medium.jpg



En toe raak ons gatvol vir stof, en gaan toe maar...

Garfield_6Medium.jpg



Nou nie werklik 'n vreeslike epic ride nie, maar ek sou nie omgee as elke Dinsdag so kon wees nie...moeilike lewe hier in die Suide van Afrika...
 
Jy sal nou nie juis baie vriende maak met sulke fred's. :biggrin:
Mooi foto's :thumleft:
 
Arme jy.

Dis 'n lekker manier om 'n weeksdag deur te bring!

:thumleft:

 
Ek wou nog vra waar Garfield wegkruip op jou 2de laaste pic - maar ek sien hom nou, hy is ook maar bang om saam te ry! ;D
 
:eek7: :boxing:

Sulke lekker goete terwyl ek by die werk moet sit...
 
Baie lekker  :ricky: :ricky:
 
Ja née, it's tough to be a white African  ;D
 
Garfield is seker die een met die drink probleem?  4 drankies op een slag vir net die 2 van julle?  ;D
 
ChristoffGS said:
Garfield is seker die een met die drink probleem?  4 drankies op een slag vir net die 2 van julle?  ;D

Bike ry maak mens dors...
 
Top