Dorsland on the warpath ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi een oom Dorsland , pragtige fotos van die Karoo en kouse... Ek en MevDutchman het die vooreg gehad om so 60km saam oom Jmol van Bedford tot in Fort Beaufort te ry , darem nie wind gehad vandag nie , ek leer nog maar oom Jmol se "ou Dukkes"  :thumleft:
 
Dutchman81 said:

:imaposer:  Daai kousfoto gaan ek nog berou, ek sien 'n ding wat kom.  Lyk my JMOL het omtrent sy erewag gehad om hom in Oos Londen te kry.  Bly julle het nie wind gehad nie.

Martina said:
lekker RR  :thumleft:  :ricky:

Dankie vir die saamry, maar ek ry eerder in die reen voor ek in die wind ry en hier het die wind net so erg gewaai !

Wind van voor of agter is nog OK, maar van die kant  :eek7:

ALLEN I said:
Nice RR thanks for letting us ride with  :ricky:

:thumleft:

Ek het oom Jmol se vorige fiets gekoop , was nogal spesiaal om die "ou en nuwe" saam te hê , weet nie of daai kous storie oom vinnig gaan los nie , wil nog eendag daar by oom n draai maak (het al Karoo water gedrink) bly maar mooi wêreld daai  :deal:
 
Ja jy en ETS sal nog eendag op Huis Herfsblaar se stoep herinner word oor wat julle aan jul voete dra!!!! :eek7: :imaposer:
 
Nou die ander dag mense van Zim hier gehad.  Sy vrou vra hier op die tweede dag: "why do you add salt to your water?"  :biggrin:  Bietjie brak maar darem nie soos Port Nolloth se water nie.  Dis loshande die slegste water wat ek enige plek ooit gedrink het.

Jy is altyd welkom, ek sien ChrisL koekeloer nog hier, dalk kuier julle mense sommer almal saam?
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Ja jy en ETS sal nog eendag op Huis Herfsblaar se stoep herinner word oor wat julle aan jul voete dra!!!! :eek7: :imaposer:

Ek gaan die bar bietjie lig en daai long johns en kouse met crocs dra  :imaposer: :imaposer:  Dan het julle voorwaar iets om oor te skinder
 
:laughing4: :laughing4:

Thanks for the lekker RR. :thumleft:
 
Lekker lag ek nou vir die kouse ding.....  Is besig om die kiekies te sorteer vd trippie.

Moet se daardie tannie van Bloem agter my se roomys het lekker gelyk, maar ek het besef ons moet sleep om voor donker by die huis te wees.

Wou jou nog se - Toe ons verby Oorlogspoort ry, toe besef ek dat ek al in daardie area was in my bank jare.

Dankie vd wag....
 
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
:imaposer:
 
woody1 said:
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
:imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:  :pot:  :lol8:
 
woody1 said:
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
:imaposer:

Ja maar dis as jy die wind van agter het.  JMOL het die wind van voor gehad  :imaposer:
 
The Badger said:
:laughing4: :laughing4:

Thanks for the lekker RR. :thumleft:

Nope, thought about it,  not going to happen.  The thought is too ghastly to contemplate  :biggrin:
 
JMOL said:
Lekker lag ek nou vir die kouse ding.....  Is besig om die kiekies te sorteer vd trippie.

Moet se daardie tannie van Bloem agter my se roomys het lekker gelyk, maar ek het besef ons moet sleep om voor donker by die huis te wees.

Wou jou nog se - Toe ons verby Oorlogspoort ry, toe besef ek dat ek al in daardie area was in my bank jare.

Dankie vd wag....

Het julle gaan skaap terugneem omdat die boer nie kon betaal nie?  :imaposer:

Groot plesier, ek het darem tyd vir roomys gehad  >:D
 
Eendag sal JMOL my saambring na daar die area!

Toer sal ons nog toer op die "Geen Sand" diet se van ons!

Dankie vir die RR Dorsland! Lekker saam gery!
 
Bliksem maar dis 'n lekker ride report. - ek voel sommer die koue saam...
 
Dorsland, jy sal vir Rowan Atkinson bang maak met daai "Black Adder" outfit!
 
Wooly Bugger said:
Dorsland, jy sal vir Rowan Atkinson bang maak met daai "Black Adder" outfit!

:imaposer:  ek sien ek het myself eindelose skade berokken met daai foto.  Is ek dan die enigste ou wat LJs in die winter dra as ek gaan ry?

Heimer said:
Bliksem maar dis 'n lekker ride report. - ek voel sommer die koue saam...

Dankie H, ja dit was effe koel gewees  ;)
 
Hey thanks vir die windpomp  :thumleft:. 
:imaposer: :imaposer: Jy moet onthou jy kan so met daai kouse nog nou rondloop maat as seunie ouer is gaan hy jou byt as jy so lyk  :lol8:
Soos ek die photi afrol  het ek amper gedink ek gaan so iets sien  :lol8:
 
Attachments

  • index-48.jpeg
    index-48.jpeg
    251.8 KB
Top