Dorsland on the warpath ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:  O hel dis snaaks, lag ek nou dat die trane so rol hahahahahaha  Kan ek nie vir jou ook so 'n stel kouse maak nie Jakkals?
 
Dorsland said:
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:  O hel dis snaaks, lag ek nou dat die trane so rol hahahahahaha  Kan ek nie vir jou ook so 'n stel kouse maak nie Jakkals?

Bietjie te wit na my smaak,,,,,, kan jy dit dalk blou dye ,,,,,,,,,, :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Vir jou my lanie, enige kleur, selfs blou ja.  Maar hoor hier, jy moet bel voor jy hier aangery kom dat ek die wagbokke kan wegpak  :lol8:
 
Dorsland said:
Vir jou my lanie, enige kleur, selfs blou ja.  Maar hoor hier, jy moet bel voor jy hier aangery kom dat ek die wagbokke kan wegpak  :lol8:

Nee dis ok,, los dit maar net onder 'n klip by die hek,,,,, ek weet jy het gesê jy gaan my kry maar ek het nie gedink jy was so ernstig nie,,,,

En met die operatuer in jou veld gaan ek maar nie 'n kaans vat nie,,,,,,

 

Attachments

  • Goat-Soldier--23504.jpeg
    Goat-Soldier--23504.jpeg
    229.3 KB
Hei Dorsland!  Daai was nou vir jou 'n lekker lees-en-kyk RR man! Dankie vir die moeite om dit op te sit.  Ek moet een of ander tyd 'n paar weke afvat om al daai mooi Karoo-paaie stof te ry...

O ja, daai brokkel-klip lyk soos 'n siltsteen, redelik algemeen in Karoo.  Dis 'n modder met fyn sanderigheid in, wat versteen het.  Die klei-minerale in die modder swel as dit nat word en krimp as dit droog word, en lei uiteindelik tot die brokkel-patroon van verwering wat jy so netjies afgeneem het.

Groete
Andre
 
Dis nou blerrie interessant Andre, dankie.  Hy het so mooi eweredig verweer in sulke blokkies.  Daar was nogal heelwat van hulle daar langs die pad op Lootsberg gewees.  Hulle sal nou seker so verweer as hulle ontbloot is?
 
Top