Dorsland on the warpath ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:

Attachments

  • Sokkie.jpg
    Sokkie.jpg
    55.2 KB
JMOL said:
woody1 said:
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
:imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:   :pot:   :lol8:

Ek hoor jy het scenery daar in GP glo net so geniet,,,, terwyl jy nou jou fototjies uit sorteer moet nie vergeet om 'n paar op te sit van die club waar jy so uit gehang het nie,  die een wat op facebook rond swerf,,,, maar ek glo daar is seker nog ander ook  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Attachments

  • Jmol.jpg
    Jmol.jpg
    32.6 KB
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is onberispelik voortreflik... :biggrin:
 
Andre E said:
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe sê Jaco net,, mmak my joune  :imaposer: :imaposer:
 
Jakkals said:
Andre E said:
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe sê Jaco net,, mmak my joune(moet net nie merke los nie tannie)   :imaposer: :imaposer:

Lyk meer na so iets  :lol8:
 
Jakkals said:
JMOL said:
woody1 said:
Julle ou toppies ry darem maar stadig. Ek ry daai trippie sommer in 9 ure.  O ja seker omdat ek n Yamaha ry. :pot:
:imaposer:

Ons geniet die scenery  :peepwall:   :pot:   :lol8:

Ek hoor jy het scenery daar in GP glo net so geniet,,,, terwyl jy nou jou fototjies uit sorteer moet nie vergeet om 'n paar op te sit van die club waar jy so uit gehang het nie,   die een wat op facebook rond swerf,,,, maar ek glo daar is seker nog ander ook  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

"Ou Dikkes?"
 
Ai JMOL, die manne vat jou nou laag.  Kan hulle jou so hoog gevat het soos daai mooi antie nie  :imaposer:  :peepwall:
 
En jy Jakkals,  ons weet waar lê George né, ons stuur die armbrekers daai kant toe  :lol8:  :pot:

Jakkals said:
Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:

Ten minste skuur ek nie my onderbroek van binne af deur nie  :imaposer:
 
subie said:
Jakkals said:
Andre E said:
Vat die man jou nou laag, Jaco. Almal weet tog BMW ryers se smaak in dames is on voorspelbaar voortreflik... :biggrin:

Koreksie

Ek verstaan toe daai tannie hom so aan die ken vat toe sê Jaco net,, mmak my joune(moet net nie merke los nie tannie)   :imaposer: :imaposer:

Lyk meer na so iets  :lol8:

:spitcoffee: :imaposer: :imaposer:
 
Dorsland said:
En jy Jakkals,  ons weet waar lê George né, ons stuur die armbrekers daai kant toe  :lol8:  :pot:

Jakkals said:
Nee o d@nner,,, met daai lang toone loop jy seker jou skoene van binne af op nog voor die buite sool onder iets makeer,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Nice trippie,,,,,,,,,, en fodies,,, :thumleft:

Ten minste skuur ek nie my onderbroek van binne af deur nie   :imaposer:

Nie my skuld die S10 gee my eelte op die sterre nie ,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Dragonfly-XC said:
:lol8: Sulke laaaaanng voete of het die sokkies gerek? :imaposer:

Gn wonder daai ou in Brakpan sê daai man se bokke is so maer nie, die man trap al die weiding plat met daai paar voete  :imaposer: :imaposer:
 
Ek is lank, moet 'n goeie basis hê as die wind waai  :biggrin:  Maar julle almal se gaaie, ek is 'n size 10 skoen. Ek stap julle almal innie stof in  :imaposer:
 
Nee wat Dorsland - onthou daai gesegde:  "Wie laaste lag, lag die lekkerste"    :ricky:

Ons 2 se dag gaan kom.  Ons is mos in 'n ander klas.  :deal:  :peepwall:  :pot:  :ricky:
 
Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Sien ek jou by die wilds fees ?

Dan vertel jy my weer so paar storries van Dorsland se onheil dinge,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Wat 'n lekker-lees RR en mooi prentjies daarby.  Dankie. 

Jakkals said:
Dorsland said:
Ek is lank, moet 'n goeie basis hê as die wind waai  :biggrin:  Maar julle almal se gaaie, ek is 'n size 10 skoen. Ek stap julle almal innie stof in  :imaposer:

Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Jakkals, jy kan omtrent mense se siele uittrek.  :imaposer:
 
Jakkals said:
Die probleem kom nie in by die groote van die voete nie,,,,,,, maar by daai toone wat so wyd trap soos 'n Alaska makou en daai skurwe haake wat tot die Karoo klippe roasties gee,,,,,, :imaposer: :imaposer:

Jis ek kry julle ouens wat elke dag moet skoene dra, bitter jammer, foeitog.  :imaposer:  Lang tone is vir vastrap oppie opdraendes as ek gaan bokke soek.  Die bok wat van my af wegkom, is noggie gebore nie  :biggrin: :biggrin:

Mev Vis, ek laat 'n ou maar sy gat grou totdat hy diep genoeg is om hom in te begrawe  :lol8:  >:D

En nou Jakkals, hoekom kry ons nie 'n uitnodiging na die Wildsfees toe nie?  Ek moet hoeka kuduvleis bymekaarmaak om deurlopend vir Woody van droëwors te kan voorsien.  Die man eet soos 'n Etiopiër by 'n Unesco kospakkieskenking.

JMOL said:
Nee wat Dorsland - onthou daai gesegde:  "Wie laaste lag, lag die lekkerste"    :ricky:

Ons 2 se dag gaan kom.  Ons is mos in 'n ander klas.  :deal:  :peepwall:  :pot:  :ricky:

Hou Jakkals mooi dop JMOL,  sy gat raak al hoe dieper.  Inspittyd kom al hoe nader vir hom.  :imaposer: :imaposer: 
 
Top