Dorsland on the warpath ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou kom aan, dit sal nice wees, sien ek jou by die fees,,,,,, maar jy los net die roer by die huis, hierdie Jakkals wil nie duck en dive vir patrone nie,,,,,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Dit was 'n lekker report Dorsland!

Van nou af is daai kouse jou lucky socks!

 
Dankie Dusty  :thumleft:  Ek moet sê hulle was vir my lucky gewees omdat hulle my voete lekker warm gehou het. Die ouens is maar net jaloers omdat hulle in hulle kerksokkies moet gaan ry  :lol8:
 
:lol8:  !

Wag tot die ouens sien wat ek doen. Geo het mos in sy een RR vertel dat hy plastieksakke tussen sy boots en sokkies dra vir ekstra hitte.

Dit werk soos 'n bom!

 
Dusty Rusty said:
:lol8:  !

Wag tot die ouens sien wat ek doen. Geo het mos in sy een RR vertel dat hy plastieksakke tussen sy boots en sokkies dra vir ekstra hitte.

Dit werk soos 'n bom!

En dis waterdig  :imaposer:



BEN TEN said:
Lekker RR Dorsland

Dankie Ben, ek en my 2IB gaan dalk Saterdagoggend bietjie ontbyt op Nieu Bethesda eet.  Kom jy saam?
 
Ben jy sal maar net bietjie moet terughou,,,, jy weet dis mos een van DAAI fietse.. :peepwall:
 
Ja dis hoekom ek reel dat ek hom amper in NB kry.  Ek gee hom 'n goeie voorsprong  :pot: :lol8:

Ry jy saam?  ;)
 
Dorsland said:
Ja dis hoekom ek reel dat ek hom amper in NB kry.  Ek gee hom 'n goeie voorsprong  :pot: :lol8:

Ry jy saam?  ;)

Goeie idee Dorsland, daai wit goet hou mens baie terug,,,,,,,,,, :ricky:

Nooi vir Tubby ook saam, hy sal my kom vertel as julle skinder,,,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Dorsland said:
Ek dog BT het ook 'n (stadige) bloue soos joune?  :)

Nee hy en Tubby het vinige bloues gehad maar hulle hulle het bang geword vir die spoed,, toe koop hulle elkeen vir hulle van daai stadige wittes,,,,,,,, :imaposer:

Maak net seker daar is iemand wat kan bike was op NB,, anders gaan jy nie vir BT daar sien nie,,,,,,,,,,, lieg somer vir hom en sê jy het 'n kontak daar wat sy bike kan was,,,,,,,,,, :lol8: :lol8:
 
:imaposer: :imaposer:

Jy mag nie praat nie,  jy het mos hier verby gehou omdat jy nie stof (of modder) op daai fietsie van joune wou kry nie.  Dit reen nou lekker hier, jy kan maar deurry, dis net bietjie modderig  :peepwall:
 
Dorsland said:
:imaposer: :imaposer:

Jy mag nie praat nie,  jy het mos hier verby gehou omdat jy nie stof (of modder) op daai fietsie van joune wou kry nie.  Dit reen nou lekker hier, jy kan maar deurry, dis net bietjie modderig  :peepwall:

Bwaahaaaaaa !!!!!!!! :imaposer: :imaposer:

Ek was so vinnig daar verby met die blou blits dat daar nie tyd was vir stop nie,,,,,,

Reen ?  ag nee man dit is mos niks,,,,,,, ek gaan wag tot die sneeu somer lekker lê dan gaan ek kom bok vleis eet by jou,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Dorsland said:
Voorspelling praat van sneeu volgende Vrydag en Saterdag  :eek7:

More ry ek wilds fees toe en sal maar daar by die slim mense hoor vir waneer hulle sneeu bestel het,,, as jy dalk iets in tussen hoor ry gou Sat deur Kirkwood toe en kom vertel my,,,,,, :imaposer: :imaposer:
 
Wou die naweek by Dorsland gaan kuier maar moes toe maar omdraai by die hek,,,,,,, wou nie 'n kaans gevat het met sy tricker happy bokke nie,,,,,,,

 

Attachments

  • funny-goat-with-guns.jpeg
    funny-goat-with-guns.jpeg
    96.9 KB
Maar ek weet nou waar hy sy kouse vandaan kry,,  :imaposer: :imaposer:

 

Attachments

  • 6710451.jpeg
    6710451.jpeg
    139.9 KB
Top