Veldbrand
Grey Hound
- Joined
- Oct 29, 2009
- Messages
- 5,691
- Reaction score
- 1
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Ek het gewag om te kyk of hy gaan maar nee, toe wag ek maar nog 'n bietjie.Casting from Turd said:Veldbrand said:Thanx Djoep, alls loop reg, altyd reg, Doornkloof.
Veilig tuis na 'n ultra tjild gesluipery op die agterpaadjies.
My foon se kamera weier om saam te werk so ek het ziltch voudies maar baie goeie herhinderinge van 'n welverdiende break en sielsverreikende gatskuur sessie saam 'n bedeesde dog inspirerende span vriende, oud en nuut.
Dink nie ek het al ooit heen en weer die Kamanassie, Oude Muragie of die Kruisfontein/Groenfontein paaie so stadig gery nie.
Baie, vars prentjies in die bank.
Oppad bash toe Gemsbokke en 'n Witkruis arend gesien.
Oppad trug Eland, Waterbokke, baie skilpaaie gesien en ook skielik moes briek vir 'n Rooikat wat voor my in die pad kom staan het.
Dankie mens en dier, vriende en bier, ek's veilig hier, dit was 'n plesier. :thumleft:
Het daai skilpad geindicate toe hy jou verby steek?? :spitcoffee:
Seker maar eers vandag aangeskakel.