Thanks almal vir n lekker 2015 bash!!! Spesiale dankie aan oom Jupiter!!!!
Rocco en Company vir die lekker gesels en kuier...
Ek het nie veel gestop om foto's te neem nie, maar sal die maar opsit wat ek het...
My storie begin so dat ek moes eintlik al Vrydag oggend al deur gery het, maar aangesien onvoorkome werks verpligtinge moes ek nog Vrydag aand Nagskog gewerk het, so toe met baie ongeduldigheid moes ek maar wag tot 3 uur Saterdag oggend sodat ek die pad kan slaan toe ek eers van werk af kon kom...
So het ek huis toe gegaan en my goed gepak en teen 4 uur is ek in die pad!!!
Ek het so 5h00 se kant in Patensie by die toe petrol stasie gestop om n rus kansie te vat... met die wete dat as ek te vinnig by die baviaans se hek aan kom hulle nie vir my gaan oop maak tot en met 6h30 nie...
Ek het so 6h10 by die hek aan gekom, papier werk gedoen vir die admittance, en n Monster gedrink om genoeg energie te gee vir wat voorle en die Nagskof moegheid weg te jaag...
Nou en daar is ek oppad 6h30 deur die kloof met die waarskuwing van die hek wag vrou, ek moet maar versigtig wees vir die Buffels bo op Berg plaas... natuurlik was dit nog lekker donker en het probeer om foto's te neem maar was nogal donker...
Toe het ek so bietjie gestop en bietjie water gedrink...
En van daar af was die lus om by die bash te kom so groit dat ek min gestop het van daar af want die ontbyt het geroep vir my!!!
Nog n vinnige stoppie by doodsklip...
Enigste plekkie nog was maar die bekend water oorgang "SMITSKRAAL" en daar moes ek maar my boots natmaak so halfpad deur Smitskraal!!!
So van daar af het ek maar die res baie geniet en het 8h45 in Doringkloof gestop!!!
Van hier af niks meer foto's nie, weet nie of ek net vergeet het om te neem nie of dit net my ontgaan het omdat ek so min slaap weg het...
Sondag oggend 7h00 in die pad Willowmore toe en vinnig n ontbyt by die Royal Hotel in Steytlerville gestop 9h30 en toevir n foto by die Vlae gestop!!!
Ek het by my huis in Uitenhage 10h45 veilig gestop en die res van Moedersdag geniet!!!