alwyn_gs
Race Dog
Saterdag middag weg gespring in Pretoria na ma-hulle toe in Delmas...
Ek is die eerste "biker in die familie... :mwink: so stel almal bloot hehehe >
Moeder :ricky:
Vader :ricky:
Wou met die sons-ondergang mooi fotos neem, met die spilpunt en groen koring in die agtergrond, maar die Adventure laaik nie van die modder nie, eish, hehehe ek was net nie lus om te veel te sukkel nie.. hehehe
Om van die 650 na die Adventure te gaan is n aan passing... of net n verskooning om meer te ry. . . :ricky:
Swessie
Sondag oggend het ek vir Michelle gaan wys waar ek gewerk het op die plaas...
By die onder hokke...
My chick, saam nog n chick...
Die paaie is in n goeie toestand, met sand pathces... maar die Adventure ry baie lekker met die Pillion agter op, voel haar nie eers nie...
Lekker lui tuis... :