Clockwork Orange
Race Dog
- Joined
- May 22, 2006
- Messages
- 2,778
- Reaction score
- 109
- Location
- United Kingdom
- Bike
- KTM 990 Adventure
Dankie Dors....Uistekend soos altyd :thumleft:
Tampan said:[member=26579]hartebees[/member] ek stem! :thumleft:
Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:
"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."
Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...
Black_Hawk said:Tampan said:[member=26579]hartebees[/member] ek stem! :thumleft:
Ek het 'n boek by die huis, geskryf deur Hannes Kloppers en dit gaan oor die begin jare van die Kalahari Gemsbokpark en veral die Le Riche familie se groot bydrae daartoe.
Die boek is deur oom Stoffel le Riche self geteken en voorin is 'n versie van CJ Langenhoven. Ek het die boek in matriek gelees en die versie het my nog altyd bygebly en ek kan nou nie presies onthou nie, maar dit gaan omtrent so:
"Gee my 'n man,
Wat se wat waar is, as die duiwel daar is,
Wat doen wat reg is, as die regter weg is,
Wat trou by sy gewete bly, as hy straf in plaas van beloning kry."
Ons samelewing het baie verval van die dae toe mens nog so op mense kon staatmaak...
DIs baie waarde woorde hierdie en dis hartseer dit besig is om te begin weg kwyn in die jonger generasie.
Clockwork Orange said:Dankie Dors....Uistekend soos altyd :thumleft:
Dorsland said:Black_Hawk said:Tampan said:[member=26579]hartebees[/member] ek stem! :thumleft:

As ek die wêreld so van die kantlyn af kyk, dan begin dit by die ouer garde en volg die jonger generasie slegs die voorbeeld wat vir hulle gestel word. Die wêreld is waaragtig op 'n glibberige afdraend.