Ek mik Oranjerivier se kant toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Twee vinnige vrae: 

1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te reël asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

2. ek mag dalk, (baie dalk) 'n nuwe agterband êrens benodig.  Upington is seker die beste enigste plek. [member=3364]Bill the Bong[/member] kommin, berig, oor.
 
petri oosthuizen said:
ENJOY jou lucky bliksem!!!!!!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Dit was baie amper of ek het jou kom kuier oppad deur jou mooi dorp.

Dankie  :thumleft:
 
Ek dink jy kontak Elise Losper maar die nommer is nou uit my kop uit. Sal soek en jou Wapp.
 
In-flight entertainment is packed.  It can get lonely on Verneukpan in midwinter.
 
Attachments

  • IMG_6350.jpg
    IMG_6350.jpg
    191 KB
Ai ek wens ons kon jou mondfluitjie hoor so saam met die (komende) fotos, min instrumente wat mens so lekker laat voel. Geniet die trippie! 4 dae of 6 dae, dis altyd beter as geen dae!

Al gedink dat mens se vrou jou soms uitjaag sodat sy tyd vir haarself kan kry? Sê vir haar jy hoop sy's weer mens teen die tyd wat jy terugkom. :lol8:
 
Dorsland said:
:ricky:

I need to get my butt into gear and go pack if I want to leave tomorrow morning.  My route is easy:  head north  :lol8:

Dis die beste trips. Ry en kyk wat gebeur.
 
Dorsland said:
1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te reël asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

As jy deur Keimoes ry, stop by die Kalahari Vleishuis en koop vir jou 'n "Flip se Rib". Ontbeende skaaprib, vacuum verpak. Dan hoef jy nie honger te gaan op Verneukpan.

Stuur groete vir Patrys, sy is die einaar van die Kalahari Vleishuis.

Kontak besonderhede vir die Pan:

Tel: +27 (0)54 461 2802

Elize Losper
+27 (0) 82 921 6714
Alastair Losper:
+27 (0) 83 310 5259
Hannelie Maasdorp:
+27 (0) 026 481 128 7215
Email:
[email protected]
 
As jy tyd het, ry die R358 tussen Pofadder en Kliprand.

Daar is 'n gedeelte van ± 58 km - langste reguit grondpad in SA. Soos 'n koeël uit 'n geweer.
 
Dorsland said:
En toe vind ek uit my AT se lisensie het 31 Mei 2021 verval.  >:D O0

My vrou is nou oppad dorp toe om dit te gaan hernu.  Ek het 'n yster vir 'n vrou, waaragtig.

Ek raak agterdogtig.
 
[member=8100]Hinksding[/member] kan help met Verneukpan. So te sê op sy voorstoep. Lekker ry en veilig ry.
 
Dorsland said:
Twee vinnige vrae: 

1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te reël asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

2. ek mag dalk, (baie dalk) 'n nuwe agterband êrens benodig.  Upington is seker die beste enigste plek. [member=3364]Bill the Bong[/member] kommin, berig, oor.

Ons kry bike tires by Hi Q op Upington. Daar is gewoonlik stock van ietsie van alles maar die slim plan is om met Nick die baas te reël dat hy jou spesifieke geur daar kan hê. Hy verstaan bikes, ry self.

+27 (82) 338-7070
 
Bill the Bong said:

Hy is dan die WD voorsitter in Upington!! :deal: ;) :thumleft:
 
OomD said:
Ai ek wens ons kon jou mondfluitjie hoor so saam met die (komende) fotos, min instrumente wat mens so lekker laat voel. Geniet die trippie! 4 dae of 6 dae, dis altyd beter as geen dae!

Al gedink dat mens se vrou jou soms uitjaag sodat sy tyd vir haarself kan kry? Sê vir haar jy hoop sy's weer mens teen die tyd wat jy terugkom. :lol8:

Ek dink ek raas maar net met die ding [member=15022]OomD[/member] maar dit klink darem vir my lekker rustig.
 
Bill the Bong said:
Dorsland said:
Twee vinnige vrae: 

1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te reël asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

2. ek mag dalk, (baie dalk) 'n nuwe agterband êrens benodig.  Upington is seker die beste enigste plek. [member=3364]Bill the Bong[/member] kommin, berig, oor.

Ons kry bike tires by Hi Q op Upington. Daar is gewoonlik stock van ietsie van alles maar die slim plan is om met Nick die baas te reël dat hy jou spesifieke geur daar kan hê. Hy verstaan bikes, ry self.

+27 (82) 338-7070

Baie dankie [member=3364]Bill the Bong[/member].  As dit nodig is sal ek daar inval. Dis nou seker al té laat om spesiale bestellings in te sit.  Tans 'n Mitas E07+ agter op.  Hy lyk nog goed maar wil tog voorbereid wees.  Waardeer jou moeite  :thumleft:
 
Top