Ek mik Oranjerivier se kant toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Casting from Turd said:
Dorsland said:
In-flight entertainment is packed.  It can get lonely on Verneukpan in midwinter.

I hope that is in E
The blues sound better in E

In E my tjom.  For the blues.  Although I wouldn't know the difference.  :lol8:
 
Gerrard said:
Dorsland said:
:ricky:

I need to get my butt into gear and go pack if I want to leave tomorrow morning.  My route is easy:  head north  :lol8:

Dis die beste trips. Ry en kyk wat gebeur.

Ek sien baie uit.  En ja, jy is reg.  Have bike, will travel.  :biggrin:
 
Leo said:
Dorsland said:
1. ek gaan een aand op Verneukpan oorslaap ('n eerste vir my, baie opgewonde).  Waar, wie en kontaknommer om te reël asseblief.  Mens kan seker een aand op sardiens en smash oorleef.  :patch:

As jy deur Keimoes ry, stop by die Kalahari Vleishuis en koop vir jou 'n "Flip se Rib". Ontbeende skaaprib, vacuum verpak. Dan hoef jy nie honger te gaan op Verneukpan.

Stuur groete vir Patrys, sy is die einaar van die Kalahari Vleishuis.

Kontak besonderhede vir die Pan:

Tel: +27 (0)54 461 2802

Elize Losper
+27 (0) 82 921 6714
Alastair Losper:
+27 (0) 83 310 5259
Hannelie Maasdorp:
+27 (0) 026 481 128 7215
Email:
[email protected]

Baie dankie [member=12]Leo[/member] .  Ek gaan haar bel en ligging en reëlings probeer tref.  Anders slat ek maar daar uit en sien wat gebeur.  Verneukpan sal seker nie vol bespreek wees nie.  :biggrin: O0 >:D
 
Scalpel said:
[member=8100]Hinksding[/member] kan help met Verneukpan. So te sê op sy voorstoep. Lekker ry en veilig ry.

Dankie Francois, ek het vir [member=8100]Hinksding[/member] op spoedbel (is dit ooit 'n ordentelike Afrikaanse woord?  Ek glo nie maar daar is hy.) op my foon.
 
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
 
Karoo Rider said:
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
Ek kan jou tips gee met een van daai!! ;) :peepwall: :lol8:
 
DUSTRIDERS said:
Karoo Rider said:
Raait, ek's ook ingeskakel.  Mondfluitjie speel en pyp rook - twee goed wat ek nog wil leer doen.
Ek kan jou tips gee met een van daai!! ;) :peepwall: :lol8:

Dankie Chris!  :thumleft: :imaposer:
 
Sodra ek vêr genoeg kan sien dat ek nie in 'n koedoe vasry nie.

En dis nounou. Gou my draaie ry hier op die plaas dan is ek oppad. [emoji16]
 
Dorsland said:
Sodra ek vêr genoeg kan sien dat ek nie in 'n koedoe vasry nie.

En dis nounou. Gou my draaie ry hier op die plaas dan is ek oppad. [emoji16]

Ja man......loop se koebaai vir al die diere, mik in 'n rigting en ry net (MOOI ASB)..............Lekker!!!!!!!!! :drif: :drif:
 
When you come off Verneukpan, bluesharpbevok en starstruck, carry on north towards Kenhardt - lekker Road ( with enough gates to keep your hip flexors supple  :ricky:).
 
...en daar word 2IB bevorder na 1IB (waarnemend)  :thumleft:

Veilig ry Johan, en geniet dit.
 
TrailBlazer said:
...en daar word 2IB bevorder na 1IB (waarnemend)  :thumleft:

Veilig ry Johan, en geniet dit.
Waar ek vandaan kom is hulle eintlik maar altyd 1IB. >:D :lol8:
 
Dis 'n gewoel en gepak voor ek wegkom. Maak nie saak hoeveel ek die vorige aand klaarkry, voel dit my daar is altyd iets wag nog die volgende oggend gedoen moet word.

Maar ek is oppad. Pragtige dag met 'n koel windjie wat naby Murraysburg gewaai het.

5644819ba688e2beb83173c3ec13763d.jpg



6aa8efb9baa3522c28d528b10ace5322.jpg
 
Leo said:
As jy tyd het, ry die R358 tussen Pofadder en Kliprand.

Daar is 'n gedeelte van ± 58 km - langste reguit grondpad in SA. Soos 'n koeël uit 'n geweer.

  :thumleft: Ek het hom al n paar keer gery, en het ook die feit van langste pad al gehoor. :laughing4:

Ek ry ook saam met die een. Veilige km's
 
Demit - ek is ook in - ek luister by die radio  :peepwall:  :sip:

Geniet dit.
 
Lyk my ek is op my eie Honda Quest.

Victoria-Wes en na ek my perd laat suip en rus het gaan ek eers 'n ietsie eet. 3 Weetbix beskuitjies hou 'n man ook net so lank.

Dis die perfekte dag vir ry. So effense windjie van regs, 20°C, oop grondpaaie wat soos draairoomys op 'n somersdag in die keel afgly.

Lekker man, lekker
565731ce561d4e327139b3ac0edf2fbe.jpg
 
Top