Elektriese probleem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,262
Reaction score
642
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Ek dink ek het aangejaag
Probeer om my GPS se laaier op die KLR te koppel
Die laaier lyk my het 'n kortsluiting
Die fuse blaas, en toe koppel ek die draad direk op die positiewe draad (A) en die negatief op die battery pool
Daar was 'n ligte spark en nou is alles dood
Die fuses is vervang en is reg, maar daar is nou nerens krag nie
Het ek dalk die boks (B) geblaas?

Help asb as iemand kan

0001-1.jpg


0002.jpg

 
Top