Piet
Race Dog
- Joined
- Mar 18, 2010
- Messages
- 1,213
- Reaction score
- 3
- Location
- Queensland, Australia
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Een van die dinge wat Ellisras lekker maak is tyd. As 'n ou besluit om tyd te maak is die geleentheid daar. So na 'n lekker harde sessie bergfiets vanmiddag, kan ek nou lekker rustig hier op my bed lê en 'n bier drink. En dan is dit seker ook nou hoogtyd dat ek bietjie opskryf oor twee naweke terug se trippie plaas toe...