LouisXander said:Subie, dit was n nice trip man! Ons MOET n klein bike trip doen. Dan is die klippe nie so erg nie. Jammer ek het die een gemis!!
LouisXander said:n Jammerte Nicobie. Ek praat van 250 en sub. Lekkerste om met hulle te toer!!
LouisXander said:n Jammerte Nicobie. Ek praat van 250 en sub. Lekkerste om met hulle te toer!!
nielvn said:Eish baie dankie vir die deel hier, ja daai ribbes kan pla, myne het so 5 weke geneem.
interessante opmerkings hier oor die swaar GS op sulke paaie en en ek stem saam, die nuwe engin is vir my te sensitief op lae rev throttle response, ek het self twee weke terug vir iemand gese in restrospek is die vorige GS se throttle response beter vir grond paaie, dis asof daai electronies verseller, saam met die hoeer lae rev torque op enduro pro nie vir leuke soos myself gemaak is nie. :thumleft:
OomD said:nielvn said:Eish baie dankie vir die deel hier, ja daai ribbes kan pla, myne het so 5 weke geneem.
interessante opmerkings hier oor die swaar GS op sulke paaie en en ek stem saam, die nuwe engin is vir my te sensitief op lae rev throttle response, ek het self twee weke terug vir iemand gese in restrospek is die vorige GS se throttle response beter vir grond paaie, dis asof daai electronies verseller, saam met die hoeer lae rev torque op enduro pro nie vir leuke soos myself gemaak is nie. :thumleft:
Niel, alhoewel ek saam met jou stem oor die LC se throttle response (sien my thread hieroor hier: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=159571.0) moet ek ook bysê dat die LC vir my baie makliker en lekkerder hanteer as die vorige generasie (ek het voor die LC 'n '08 model gery), hy's ietwat beter gebalanseer, voel meer of jy 'n plastic ry. Hy is onsettend lig op sy wiele, behalwe natuurlik as jy hom moet optel :imaposer:
Ek moet egter ook bysê dat my val as gevolg van 'n sloot onder die water was, en nie oor die throttle response nie, al wil ek graag die bike blameer was dit alles my (onkunde) skuld. :thumleft:
Enter your email address to join: