Flatout en Lindsay ry stadig deur die Knysnawoude

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Flatout said:
fat b said:
Baie nice RR ! Ek sal graag ook so iets met my dogter wil doen eendag , maar ek moet nog net 'n rukkie wag want sy word eers eiende Februarie gebore !  :imaposer:
Jy moenie so lekker lag nie, ry eerder daai bike van jou voordat die verantwoordelikhede van dogters grootmaak hom dalk soos mis voor die son laat verdwyn .   :eek:
:thumleft:
 
al hierdie paaie deel van my droom pillion toer, sommige het ek self ook darem gery, maar met so n lekker RR ontdek mens altyd iets nuuts.

Dankie vir die deel
 
Nice RR...  :ricky:

Lekker as jou dogter n mens se passie kan deel...!

 
Baie dankie aan almal wat die "ride report" gelees het en dit ook geniet het veral die positiewe kommentaar wat gelewer is word waardeer.

I usually do not have the time that it will take to translate but has made it my goal to do my next one in English specially for those who can't understand and our International readers.  :3some:
 
Epic  :thumleft: Sharing the ride with your daughter is awesome! enjoyed the RR, these experiences are worth much more than material gifts or gain. Would love to do this type of trip with my niece and nephew when they are older  :ricky:
 
:hello:

Dit was nou lekker om vir Lindsay in die RR te sien.

Toe julle vertel hoe julle by Diepwalle se kant begin uitry het ek nogals  gedink dat julle boude seker teen daai tyd lekker lam moes begin raak het. 

Hou van die humoristiese opmerkings by die foto's!
 
Top