Pieter Willering
Pack Dog
Wat 'n lekker naweek. Ons is terug van 'n wonderlike naweek in die koue Lesotho. Ek gaan net foto's hier pos, Stephan sal 'n volledige verslaggie skryf. Al wat ek wil se is baie dankie vir Hentie vir al die reelings, die lekker kos en verblyf in Fouriesburg en al die ouens wat daar was. Om weer ou vriende te sien en nuwe ouens te ontmoet is altyd lekker. Ons petrolkoppe is maar mos almal maar dieselfde en ons dink en doen dieselfde.
Geniet die foto's en ek hoop die wat nie saam was nie, is spyt dat hulle die lekker trip gemis het.
Ek was die moffie wat my bike afgesleep het, so voor julle my kruisig, ek pleit skuldig Die foto's vertel die storie en saam met Stephan se lekker skryfstyl behoort julle presies te weet wat die naweek gebeur het.
Ons is baie dankbaar dat niemand seergekry het nie, en weet van niemand wat 'n oomblik gehad het nie. Een pap wiel op Neels se 800 GS , wat vinnig mbv die plaaslike bevolking en 'n paar kundige ouens onderwie Theunis uitsorteer is.
Dankie weereens vir almal vir 'n uitsonderlike naweek- hoop om julle almal weer vinnig te sien