G@tvol vir werk van die huis af

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Namib Rider

Puppy
Joined
Nov 15, 2011
Messages
19
Reaction score
0
Bike
BMW F800GS
Hierdie gewerkery van die huis af elke dag begin darem op 'n man se spiere werk...

Gee 'n paar voorstelle van waar 'n ou so binne 'n uur of 2 van Pta/Jhb af met 'n laptop kan gaan sit en werk vir 'n rukkie wat ook 'n lekker koffie en brekkie het?

As 'n ou moet werk, kan jy dit mos net sowel kombineer met 'n lekker bike trippie heen en weer, of hoe?
 
Top