Nomos
Pack Dog
Hi,
Ek het al so rukkie gelede by die forum aangesluit, maar myself nog nie voorgestel nie.
My fiets is 'n ouerige man, maar 'n legende. Ek ry 'n 1984 Yamaha XT600 en doen dit maar sosiaal. Die outjie is in vir herstelwerk en sal hopelik hierdie week klaar wees.
Dit is lekker om mense met gemeenskaplike belangstellings bymekaar te sien en om verskillende uitkykte te waardeer.
Bly te kenne!