dual
Race Dog
Gysmanshoekpas, al 'n paar keer met motorfiets oor hom gery
Gister besluit om my ouers die pas te gaan wys, met die kar
Op pad Suurbraak toe, baie water teen die berg af
Naby Grootvadersbos
Duiwenhoksrivier, baie water oral, oor die brug party plekke loop hy oor
Afdraai, maklik om die pad te mis
En die laagwater drif, te veel water en te diep, wil nie kans waag nie, ek het tot by my knieë ingeloop en besluit om om te draai
Teleurgestel en escape route terug huis toe
Die plekkie op Heidelberg ontdek, sal beslis gaan besoek
Die magtige Duiwenhoksrivier
So, sal weer die pad moet vat en gaan wys, nog nie die boksie afgetiek nie