Slaaiblaar
Race Dog
My vrou wou die wit 700GS met rooi seat gehad het maar ons kon nie een kry nie. Het een van die panele se kleur verander om fiets so bietjie op te kikker. Die plain silver/wit was vir my baie boring. So hoe lyk dit.....sy weet nie hiervan nie.