"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:patch:
 

Attachments

  • WD 15.jpg
    WD 15.jpg
    234.4 KB
Nou KYK mense !!! Ekke en Willemse issie bang vir reen nie!!!! Ons is mos ALL weather riders :patch: :patch: :patch: So toe saal  ons daai pere op en ons tackle daai Gauteng se trafic oppe n Saterdag more en on ons RY!!!!! Fok!!! NIE eintlik gebargen dat halfte van daai City se robots .....uit werking gaan wees nie :peepwall: :peepwall: Die taxis stoot ons hier en toe farking daar na toe!! Maar ons IS "Bosvelders".... Bang vir Farkall :thumleft:
 
Na ons daai onheilige stad se stof van ons voete af gegooi het!!!!!!!! Vorder  ons flink tot op Ventersdorp :thumleft: ONs het eindelik gesoek vir ons Tjoma!!!!! Eugene Terblanche??????  Maar hulle vertel ons toe die Toppie!!! het sy se gat gesien :'( :'( :'( Nou die tweetjies van ons is erg SUID AFRIKAANS!!! :patch: :patch: :patch: :patch: :patch:
 
Net anner kant Ventersdorp eeeen dat Uncle TErblanche NIE available was nie stop ons toe maar virre break!!!
 

Attachments

  • WD 16.jpg
    WD 16.jpg
    382.7 KB
Nou julle Mensies MOET onthou!!!!!  AS die Uncle oppe bike trip is OOOOf nie!!!!! Hy MOET Braai :laughing4: :thumleft: Nou ekke het n lekker worsie en n ou Besie oppie vuur!!! So tussen om seker te maak daai worsie en besie is net REG traai ek om met  die RR aan te gaan!!! Ma die ou vuurtjie wen ALTYD!!! Laat ek nou maar doen wat van n family man verwag word en eeers daai braai vleisie oppie tafel te kry!! Dan is Oudste  NIE innie moeilikheidte nie!!! En life!!! is a JOL :ricky:
 
Ons ry toe en ryyyyyyy!!!!! En iewers langs die pad besluit ek genoeg is genoeg en trek daai pere to oppe n HALT!!!!! Mens MOET darem peee en n Savana smaakie kak nie!!!
 

Attachments

  • WD 18jpg.jpg
    WD 18jpg.jpg
    355.2 KB
Ekke en Willemse rus!!!!!! NOU op DAAI stadium toe werk die vorige aand se LEKKER eet en DRINK op my gemoed!!! Ma ekke issie n pissie nie en ons endure!!!!
 

Attachments

  • WD 20pg.jpg
    WD 20pg.jpg
    442.1 KB
Lekker om weer n HtB rr te lees :thumleft::thumleft:
 
EEEN ja toe kom ons in Vryburg!!!! Mielie lande op mielie lande!!!! Toe is ek gatvoll gery >>>>>> en trek rang!!! Hier pak ons af vir die aand!! Die Buffeltjie IS gatvoll en MOEG!!! Ons MOET  rus!!!! Nou al n paar maal geslaap by die plek!!!! Altyd great slaapplek en lekker kos!!
 

Attachments

  • WD 21pg.jpg
    WD 21pg.jpg
    278.6 KB
JY weet !!!! AS n Mater af gepak het en daar is  ietsie koud innie glas!!!!!! Dink HY mos HUISTOE :patch: :patch: :patch:NOU ja Oudste verlang mos OOK Huistoe!!! En wens dinge kon anders gewees het :patch: :patch: :patch: :patch: Maar dis is wat dit is en .....nou ja!!! N Boer SEUN maak altyd n n goeie ding van n slegte saak????  ONS WU maar en leef oppie geskryf!!! SY IS OK!!! da by die huis ennie Kaap is weer Hollands :ricky: :ricky: :ricky:
 
Nou ekke en my "Wingman"drink mossie BAIE nie!!!!! Of altans so dink ek en hy???? Maar gelukkig se sy "VROULIEF "nie baie nie!!!! En as hulle mossie praat nie is dinge mos OK :patch:
 
Soos wat dit toe van !!!!!! Enige GOEIE Oupa betaam waai ek toe maar vir my 2 klein MUISE!!!! want hulle is SY hart se punt!!! My SEuns het my NET plesier verskaf???? Maar my twee KLeindogters is alles wat mooi is in onse ou LEWE :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • WD 26pg.jpg
    WD 26pg.jpg
    355 KB
NOU ekke en my ou MAAT het besluit!!!!! Aangesien SY finansies beperk is gaan ons nie die eet plekke besoek nie !!!!! maar braai langs die pad!!!! N Baie goeie idee!!!
 

Attachments

  • WD 27pg.jpg
    WD 27pg.jpg
    428.7 KB
Top