"HtB"se recovery TRIP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
EEEEN vantoe af af BRAAIN ins Langs die Pad :thumleft:
 

Attachments

  • WD 29pg.jpg
    WD 29pg.jpg
    406.2 KB
Verskoon maar so n bietjie!!!!! Die tyd van die aand?????? Struikel my taal BIETJIE :patch:
 
Nou op daai stadium!!!! Was my hare nog bietjie lank!!! nou het ek besluit daar is NIKS voor nie!!! so waarom sal ek worry wat agter groei :patch:
 

Attachments

  • WD30pg.jpg
    WD30pg.jpg
    256.5 KB
OP Upington!!!!"Besluit ek en Willemse  Al wat sal help is "Bloody Maries :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 

Attachments

  • WD31pg.jpg
    WD31pg.jpg
    361.4 KB
Die aand gaan slaap ons by "Spitzkoppe"net buite Upington!!! Baie nice plek??? Het al n paar keer daar geslaap!! En my ou Maat vannie WD van Upington.........Üilspieel"kom kuier saam ons!!!!!!
 

Attachments

  • WD32pg.jpg
    WD32pg.jpg
    339.1 KB
Willemse dra hout aan :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • WD33pg.jpg
    WD33pg.jpg
    110.9 KB
Ekke weet nie hoe veel van julle is nog wakker is nie!!!!! Moet ek aan gaan of moet DIE Uncle ook maar gaan rus soos dit n goeie citizen betaam???? Sal maar so n  bietjie wag en dan beslit????  Miskien nog so ou klein WHISKY...tjie salie skade doen nie :thumleft:
 
AAAG wat daai ou ENetjie was toe NICE!!! HY gaan le lekker diep en Oudste is >>>>>>>Happy.... happy .... happy!!! sal maar nog so bietjie aan gaan tot die moeggeite my oorval :ricky: :ricky: :ricky:
 
Toe ons die more wakker word daar by Spitzkoppe toe is Willemse se agter wiel Pap :mad: En hoe meer ekke hom vertel "Kom ons re-place daai farking tyre"hoe meer se hy vir my ....die affering kan nog so n paar KM doen!!................ Nou ekke like van spaar en "Pushing to the limit"maar fok HOE farking ver will jy nou n tyre stoot met n moerse gat in hom??????
 
as John Lennon nooit geskiet was nie het hy nou soos Oom Dave gelyk ;)

gooi gerus nog, ons lees lekker saam
 
Willemse besig met daai farking agter tyre wat my sal "SPOOK"tot by Knysna" n paar 1000km verder!!! Die Bliksem het regtig ons VRIENSKAP gestoets :peepwall:
 

Attachments

  • WD37pg.jpg
    WD37pg.jpg
    343.5 KB
Lem said:
as John Lennon nooit geskiet was nie het hy nou soos Oom Dave gelyk ;)

gooi gerus nog, ons lees lekker saam
Promiss jou!!!! Ek kan fokkol sing nie :peepwall:
 
EEEEEN van toe af stop ons!!!!!!! soos in elke 50 km om daai farking agter tyre te pomp!!!!! As vroulief NIE saam hom was  nie :patch: :patch: :patch: :patch: :patch: WAS dit dalk die einde van n MOERSE goeie vriendskap!!!!! AS n farking tyre gefok is hy gefok!!!!! Of is EK dalk gevok????
 

Attachments

  • WD38pg.jpg
    WD38pg.jpg
    435.4 KB
NOUUU JA !!!! As Willemse dan wil tyre reg maak elke paar KM's dan braai ek maar!!! ..............................Maar nes ek rustig raak en n lekker dop innie hand het ...is sy gat in sy tyre reg!!!!! of so glo HY altans!!! en is reg om saam te suip :peepwall: :peepwall: :peepwall:
 

Attachments

  • WD39pg.jpg
    WD39pg.jpg
    341.4 KB
En sooo span ons nou ma uit by elke moontlike kamp plek langs die pad :patch: :patch: :patch: :patch: Want Willemse HET tyre probleme!!  en ekke se toe maar fokkol want sy Mommie is saam en ekke is by my selwers!! ONS fokking pomp en pomp!!! Nou die DIE tiepe pomp wat ek myself sou kon voorstel nie!!!!!! Ma nie te min ons pomp tenminste :patch: :patch: :patch: Ek maak maar kos!!! Want as jy gate in tyres reg maak ....moet jy seker maar honger wees????
 

Attachments

  • WD40pg.jpg
    WD40pg.jpg
    253 KB
Top