gerhad
Race Dog
My 1150 se coil het besluit om te groet, linkerkant! Is in Vredendal omgewing en sal 'n nuwe coil moet kry. Weet julle dalk of daar 'n BMW op Vredendal is of van iemand wat my dalk kan help op een of ander manier? Ek is oppad Cederberg Oasis toe.
My nr is 0832279830 as jy dalk van iemand weet.
Dankie Honne!
My nr is 0832279830 as jy dalk van iemand weet.
Dankie Honne!