Veldbrand
Grey Hound
- Joined
- Oct 29, 2009
- Messages
- 5,691
- Reaction score
- 1
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
Net ‘n paar dankies:
1. Die gode vir die mooi weer wat ons gehad het. Dit kon een moerse onplesierige nat en baie kouer modderbad gewees het....
2. Jupiter vir al die reëlings en dat hy ons ou plekkie gekies het om die jol by te hou. Ek hoop ons het jou/julle nie teleurgestel nie.
3. Karoo Rider dat hy ons so mooi agter die bar gehelp het. Ek skuld jou groot mater.
4. My geliewe Veldblom wat haar bene af gehol het en ook ons staf wie hulle deel gebring het.
5. Almal wie die jol bygewoon het. Dit was regtig ‘n plesier om sulke nice rustige people hier te kon hê.
Dankie vir die ondersteuning en ons hoop om julle almal weer een of ander tyd hier te sien.
Jammer oor die paar siele wie dit nie kon maak nie vir watter rede ookal, julle het uitgemis.
Next time.
Long live the XT!