Inaugural Annual Yamaha XT Gathering 2013.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ja, Travis the Maccie, what a thoroughly pleasant guy!! And funny too.

@Da Peeg, yes, lots of brand bashing, but in the end it is all BIKES!!
 
Die laaitie het gister veilig by die huis aangekom en ek nou net. Sal later lees en my pics en storie bysit.

Vir eers... DANKIE AAN ALMAL. Dit was 'n goeie een  :thumleft:

PS : Ons (Difflock) het ook 'n flat gehad vandag. Ek dink nie Gawie word weer genooi nie  :imaposer:
 
Thanks everyone for a great weekend. 

To Veldblom

and Veldbrand

and their friendly, hardworking and courteous staff thank you so much.  As Veldblom said, "It all comes down to the planning." And that's certainly true here.  Every aspect was well planned and faultlessly delivered.  Hooray!  Fantastic effort.

Thanks, Jup, you old curmudgeon!  You did a great job!  It's those few individuals like you who make the magic happen.

We had a marathon ride up via some "dotted lines" in the Tanqua/Moordenaars Karoo.  It must surely be a kind of a record for punctures-to-kilos-ridden ratio.

The ride home was almost uneventful so I thought I show some different water crossing techniques.

DSC01304.jpg

DSC01305.jpg

DSC01306.jpg

DSC01309.jpg

DSC01314.jpg

DSC01315.jpg

and then of course, there 2SD, who performed a slow race across the puddle!

DSC01316.jpg

Thanks to Andy660 and the guys. And to Helderberg Yamaha for coming to the party.  Awesome!

I arrived at home at 15h25 this afternoon after dropping Sweisie off in Alberton. We were two up from Gariep Dam this morning.
The Freestate was COLD today.

My clock indicated 2833 km traveled for the weekend.

Pity the XT-600 were about 750 km short of that total.  But we will fix the head gasket and try again.
Will also add some pictures of our trip via Groenfontein and over Swartberg to Prins Albert later.
 
Kan ek nie my BM logo toeplak met 'n XT ene en saamkom volgende jaar nie??

Ai Louis, die paaie wat jy gery het daar rond lyk mooi!! Seweweekspoort en die dam is bo-aan my lysie.

Bly die weer het gedraai en jul kon die naweek geniet!!

Mooi ry tot ons weer sien...
 
Spyt my dinge het nie uitgewerk dat ek darem net kon kom hallo se nie.

Ek het darem twee bikes op die pad gekry tussen Ladismith en Calitzdorp Sondag. 'n Blou Superten met twee op en later 'n 660 Ten ek dink ook met twee op. Ek was die dik ou op die Harley wat gegroet het. :snorting: Hoop nie ek het julle laat skrik nie. :D

Ook vir Freak en Dappermuis raakgeloop by Ronnies. Goed om te ontmoet. :thumleft:
 
Trailrider said:

Ja, en so wag ons.............. :patch:  Ek het darem vir ChrisL te sien gekry, die man het so bietjie kom kuier, maar die tyd was maar min. 
 
Hi Chaps, 18:15 in geklok by die huis na ons gister uit Ladismith weg is. Wil graag Veltie en Veldblom dank vir hul gasvryheid soook die lekker dusse wat voortgesit was. Dankie ook vir die honde wat dit gemaak het en die lekker samesein, glo ons gaan mekaar weer sien. Laastens vir jupiter met die reelings van die Get together en die terug tog wat ons twee dae geneem het oor, Poorte, Klowe en baie Passe. Nogmals dankie vir jou tyd met my toe ons n flatty gehad het duskant Joubertina (As jy sweet maak jy foute) sal daai woorde my eie maak, het weer n paar tips gekry. Right sal môre die kiekies gooi en dan kan jup invul met die terug tog se name van die plekkies.
 
Was aangenaam om al die Yamaha manne te ontmoet so van agter die bar af, dit was inderdaad 'n lekker naweek!

Aan die Arende: julle sal moet weer kom vir daai Paardebond pad, hy draai weg kort voor jy begin klim teen die Rooibergpas uit, dis nie daai hek daar bo nie, daardie is 'n Natuurbewaringpad sover ek weet.  Regtig een van daai "moet ry" paaie!
 
Karoo Rider said:

Ek het gedag Jakkals was gesuie toe hy my die pad verduidelik het.  :patch:  Sal moet 'n draai maak, ek het daai pad al 'n paar keer gesien op die manne se RR's en wil hom nog altyd gery het.
 
Hy wil mos eiewys wees. Geweet ons ry dieselfde roete en as hulle 5 minute vir ons gewag het dan het ek die afdraai vir hulle gewys.  :xxbah:
 
woody1 said:
But we will fix the head gasket and try again.

Korreksie, But Sweisie will fix the head gasket and try again.  :deal:  Pa Woody sal dalk nie die goete so lekker verstaan nie.  :imaposer: :imaposer:

Bly julle is veilig by die huis Woody, Sweisie kon seker nie gewag het om sy helmet af te haal na jy om die draai was nie, die arme man was te skaam om op 'n wit S10 gesien te wees dat nerens sy helmet wou af haal nie,,,,,,,,,,,, so hoor ek maar.  :peepwall:
 
Vis Arend said:
Karoo Rider said:
Was aangenaam om al die Yamaha manne te ontmoet so van agter die bar af, dit was inderdaad 'n lekker naweek!

Aan die Arende: julle sal moet weer kom vir daai Paardebond pad, hy draai weg kort voor jy begin klim teen die Rooibergpas uit, dis nie daai hek daar bo nie, daardie is 'n Natuurbewaringpad sover ek weet.  Regtig een van daai "moet ry" paaie!

Ek het gedag Jakkals was gesuie toe hy my die pad verduidelik het.   :patch:  Sal moet 'n draai maak, ek het daai pad al 'n paar keer gesien op die manne se RR's en wil hom nog altyd gery het.

Kark man, julle was net te bang gewees vir daai hond wat die bokke op pas,,,,,,,,,,,,, maar die dapper jakkals het hom gaan beloer en geterg,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, nadat ek aan die anderkant van die hek was en ek seker gemaak het my broek was skoon. :imaposer: :imaposer:

Sal gou more fodies opsit van die pad.
 
Difflock said:
Hi Chaps, 18:15 in geklok by die huis na ons gister uit Ladismith weg is. Wil graag Veltie en Veldblom dank vir hul gasvryheid soook die lekker dusse wat voortgesit was. Dankie ook vir die honde wat dit gemaak het en die lekker samesein, glo ons gaan mekaar weer sien. Laastens vir jupiter met die reelings van die Get together en die terug tog wat ons twee dae geneem het oor, Poorte, Klowe en baie Passe. Nogmals dankie vir jou tyd met my toe ons n flatty gehad het duskant Joubertina (As jy sweet maak jy foute) sal daai woorde my eie maak, het weer n paar tips gekry. Right sal môre die kiekies gooi en dan kan jup invul met die terug tog se name van die plekkies.

Ek het so gehoop daar was 'n langbroek in die lucky draw sodat jy hom kon wen.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
I cant ad much more to all the thank you's except my own. Thank you Veldbrand, Veldblom and Jup, the powers that made a weekend a unforgettable one. It will be with me to the end.  :thumleft:

Long live the XT bashes at Koedoes kloof close to umtete mountain.   :)

I just want to also thank Pistonpete from Outriders for being there in his capacity as a vendor. He saved my weekend from ending even before it started. I had two blow-outs on the back wheel. Didn't have a spare tube(I know not good but had plenty patches)

Had to call my wife to collect me and load bike on the back. Phoned Pete and he had tubes, tyres ext.  So of to the XT bash bike on the back, got there just after 9pm Friday. Fixed tyre next morning and had a great out ride with the XT's.

Pete if you didn't go through all the trouble to be a vendor at the bash I would have had a miserable weekend. Thank you Outriders.  :3some:

Raka said:
Julle lag, ek het my gat af geskrik daar in die vlak.  deal

So lyk die ding nadat hy rustig geraak het en ek aan die anderkant van die hek gestaan het.

Jakkals, lyk soos een van daai Anatoliese gediertes ! Lyk my jy sal rerig daai paar kettieklippe by my moet kry :imaposer:

Raka, ek moet nog 'n plan maak om daai goed hier te kry,,,,,,,,,, maar ek dink mens gaan 'n paar van hulle nodig kry, d@nner daai brak is groot.  :imaposer: :imaposer:
 
Jakkals said:
Difflock said:
Hi Chaps, 18:15 in geklok by die huis na ons gister uit Ladismith weg is. Wil graag Veltie en Veldblom dank vir hul gasvryheid soook die lekker dusse wat voortgesit was. Dankie ook vir die honde wat dit gemaak het en die lekker samesein, glo ons gaan mekaar weer sien. Laastens vir jupiter met die reelings van die Get together en die terug tog wat ons twee dae geneem het oor, Poorte, Klowe en baie Passe. Nogmals dankie vir jou tyd met my toe ons n flatty gehad het duskant Joubertina (As jy sweet maak jy foute) sal daai woorde my eie maak, het weer n paar tips gekry. Right sal môre die kiekies gooi en dan kan jup invul met die terug tog se name van die plekkies.

Ek het so gehoop daar was 'n langbroek in die lucky draw sodat jy hom kon wen.  :peepwall: :imaposer: :imaposer:

Goeie genade, die man smaak my besit nie 'n langbroek nie.  Skoon koud gekry vir sy part.  ???
 
R-O-V-Rat said:
I cant ad much more to all the thank you's except my own. Thank you Veldbrand, Veldblom and Jup, the powers that made a weekend a unforgettable one. It will be with me to the end.  :thumleft:

Long live the XT bashes at Koedoes kloof close to umtete mountain.  :)

I just want to also thank Pistonpete from Outriders for being there in his capacity as a vendor. He saved my weekend from ending even before it started. I had two blow-outs on the back wheel. Didn't have a spare tube(I know not good but had plenty patches)

Had to call my wife to collect me and load bike on the back. Phoned Pete and he had tubes, tyres ext.  So of to the XT bash bike on the back, got there just after 9pm Friday. Fixed tyre next morning and had a great out ride with the XT's.

Pete if you didn't go through all the trouble to be a vendor at the bash I would have had a miserable weekend. Thank you Outriders.  :3some:
Thanks Riaan,
Travis & myself appreciate the acknowledgement....we tried to count... however breathed on about twenty bikes  :thumleft:
 
Top