Inaugural Annual Yamaha XT Gathering 2013.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
And a few more pictures.
 
Attachments

  • 20130810_131624.jpg
    20130810_131624.jpg
    178.6 KB
  • 20130810_151530.jpg
    20130810_151530.jpg
    161.5 KB
  • 20130810_162120.jpg
    20130810_162120.jpg
    86.5 KB
  • 20130810_172337.jpg
    20130810_172337.jpg
    140.3 KB
  • 20130810_222234.jpg
    20130810_222234.jpg
    109.1 KB
  • 20130810_082204.jpg
    20130810_082204.jpg
    134.8 KB
Bring It On said:
MellowJo said:
As you can see, by this time the old 600's were losing numberplates, side covers, oil and various other bits and pieces ...

MellowJo....Where is the photo of that really cool "XT Sticker" you had made?? :peepwall: :lol8: :lol8: :lol8:
 
Attachments

  • 20130811_084147.jpg
    20130811_084147.jpg
    78.7 KB
The one and only Bmw XT1150 in the world and we are lucky to have him here in SA on the ride.... :peepwall:  That bike and his Rider is a legend!!!
 
:sip: Dit lyk na n lekker ''gathering'' Al daai XT,s in n ry sal n mens nie vining weer sien nie , Mooi fotos , ek hou hierdie RR mooi dop  :thumleft:
 
Vis Arend said:
Buffel B said:
Dit lyk woes lekker - hoop julle het dit geniet.  :thumleft:

Dit was woes lekker, sal later fotos gooi.   :thumleft:

Great naweek gewees.  :thumleft:

Uncle Vis, lyk my jy het toe die Paardebond af draai mis gery bo op Rooiberg pas, ek het geloer vir spore maar het niks gesien nie.

Ek is alleen daar deur en het 'n onderonsie met met 'n baie ongemanierde hond wat bokke oppas daar tussen niks en nerens gehad,  FARK !!!!!,  daai goed is bedonerd en dan is daar ook nog 'n hek wat moet oop gemaak word, sal laater 'n fodie of of twee post.
 
Jakkals said:

Daai hond is heel rustig as jy eers stop. Ek het hom al n paar keer kos gegee en gevryf.
Dis oorlat hy weet jy is n jakkals dat hy so terkere gegaan het :imaposer:
 
Lyk baie lekker! Hoop almal is darem veilig terug by die huis!
Jakkals dit sou ek graag wou gesien het, veral hoe jy vir die hond weg gehol het met daai kodige "Lyfie"  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
chrisL said:
Jakkals said:
Vis Arend said:
Buffel B said:
Dit lyk woes lekker - hoop julle het dit geniet.  :thumleft:

Dit was woes lekker, sal later fotos gooi.   :thumleft:

Great naweek gewees.  :thumleft:

Uncle Vis, lyk my jy het toe die Paardebond af draai mis gery bo op Rooiberg pas, ek het geloer vir spore maar het niks gesien nie.

Ek is alleen daar deur en het 'n onderonsie met met 'n baie ongemanierde hond wat bokke oppas daar tussen niks en nerens gehad,  FARK !!!!!,  daai goed is bedonerd en dan is daar ook nog 'n hek wat moet oop gemaak word, sal laater 'n fodie of of twee post.
Daai hond is heel rustig as jy eers stop. Ek het hom al n paar keer kos gegee en gevryf.
Dis oorlat hy weet jy is n jakkals dat hy so terkere gegaan het :imaposer:

Nee fark,,,, ek het nie daai kaans gevat om te stop nie, die ding is moer groot en storm agter my aan met 'n helse lawaai. :deal:

Hy kon nie die sprint wen nie maar daar was 'n toe hek vyftig meter verder, ek het my gat af geskrik en al wat 'n jakkals streek is net daar gelos. :imaposer: :imaposer:
 
chrisL said:
Jakkals said:
Vis Arend said:
Buffel B said:
Dit lyk woes lekker - hoop julle het dit geniet.  :thumleft:

Dit was woes lekker, sal later fotos gooi.   :thumleft:

Great naweek gewees.  :thumleft:

Uncle Vis, lyk my jy het toe die Paardebond af draai mis gery bo op Rooiberg pas, ek het geloer vir spore maar het niks gesien nie.

Ek is alleen daar deur en het 'n onderonsie met met 'n baie ongemanierde hond wat bokke oppas daar tussen niks en nerens gehad,  FARK !!!!!,  daai goed is bedonerd en dan is daar ook nog 'n hek wat moet oop gemaak word, sal laater 'n fodie of of twee post.
Daai hond is heel rustig as jy eers stop. Ek het hom al n paar keer kos gegee en gevryf.
Dis oorlat hy weet jy is n jakkals dat hy so terkere gegaan het :imaposer:

LOL!!!!  :spitcoffee:
 
Looks like this was a great success, some fantastic photos.
 
KabbaHond said:

Julle lag, ek het my gat af geskrik daar in die vlak.  :deal:

So lyk die ding nadat hy rustig geraak het en ek aan die anderkant van die hek gestaan het.
 
Attachments

  • Hond 1.jpg
    Hond 1.jpg
    84.8 KB
Jakkals said:
Vis Arend said:
Buffel B said:
Dit lyk woes lekker - hoop julle het dit geniet.  :thumleft:

Dit was woes lekker, sal later fotos gooi.  :thumleft:

Great naweek gewees.  :thumleft:

Uncle Vis, lyk my jy het toe die Paardebond af draai mis gery bo op Rooiberg pas, ek het geloer vir spore maar het niks gesien nie.

Ek is alleen daar deur en het 'n onderonsie met met 'n baie ongemanierde hond wat bokke oppas daar tussen niks en nerens gehad,  FARK !!!!!,  daai goed is bedonerd en dan is daar ook nog 'n hek wat moet oop gemaak word, sal laater 'n fodie of of twee post.

Ons was bo by die parkeerplek en waar hulle die klippe so pak, die naaste hek aan ons was toe, soos gesluit met 'n slot, en nie met een nie, sommer twee slotte.  Ek het gesoek vir nog 'n hek maar niks gesien nie, toe ek weer sien was ons in Calitzdorp.    ??? 
 
And then there was  Dr Gixxer the dog plumbing fixer (sponsored by Energiser), who did some intricate yet entertaining emergency late night repairs to Doppies.
Malkoppie!
 
Attachments

  • IMG_1803.jpg
    IMG_1803.jpg
    131 KB
Top