Karoo familie wegbreek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Saterdagoggend, en die familie moet ook 'n wegbreek kansie kry

Kar gepak en daar gaan ons, sal die fotos laat praat

001-3.jpg


002-3.jpg


003-4.jpg


004-3.jpg


005-3.jpg


006-3.jpg


007-3.jpg


008-3.jpg


009-3.jpg


010-3.jpg


Besluit ons gaan tent kamp by Veldbrand en Veldblom, maar iemand het die tent se pale by die huis vergeet, so vanaand slaap ons onder die sterre - dit was heerlik gewees

012-2.jpg


Eers marshmallows braai voor ons vleis braai

013-2.jpg


014-1.jpg


Weereens baie lekker gekuier, puik venue hierdie

015-1.jpg


016-1.jpg


017-1.jpg


018-1.jpg


019-1.jpg


020-1.jpg


021-1.jpg


022-1.jpg


023-1.jpg


024.jpg


025-1.jpg


026.jpg


027-1.jpg


028-1.jpg


Lekker moeg by die huis, maar batterye weer vol gelaai vir die week
 
Stunning ou maat - ja jong die buitelewe is darem lekker in so 'n mooi land!

Ek sien julle het ook by Oom Jan se Seks shop gestop.......... hehe - ek het daai fodies aan Oom Ronnie gaan wys.... dog hy gaan van sy stoel afval wnat hy't gedink daar's nou kompetisie in sy wereld! Is daai "special" nog lands die ingangs deur?  :thumleft:
 
    Was amper daar om julle te join by  Veldtie,maar kon nie betyds wegkom op Montagu nie.
 
Fark this shit, when I am finished here in the sand box and I move back to SA, I am moving to the Western Cape.........done.......

Baie baie mooi.....

:drif:

 
Top