KATBERGPAS EN NOG SO PAAR PASSIES

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie nice.Julle twee ry ook die wereld plat naweke en dis soos 'n mens dit moet doen :thumleft: .En nog 'n ding,daai bike klink flippen mooi! :drif:
 
Baie dankie vir al die mooi komplimente.  Ons oefen die lywe (en werk aan die eelte op die boude)  vir ons eerskomende Namibia / Angola / Botswana / Zim trip. 
 
Mev Vis Arend said:
Baie dankie vir al die mooi komplimente.  Ons oefen die lywe (en werk aan die eelte op die boude)  vir ons eerskomende Namibia / Angola / Botswana / Zim trip. 
Ja toe toe, dit is nie nodig dat ons werkers klas mense dit moet weet nie. :xxbah:

Baie nice RR met fodie's en ek like video's.  :thumleft:
 
Nice. Dit bly impressive met waar julle daai groot Yam oral neem. En ek's nou oortuig Mev Arend was eens 'n trapeze artist want hoe anders kan mens sulke paaie ry en phodies/videos neem sonder om af te val?
 
jimjim said:

Ek het eendag agter hulle gery en my sit en verkyk hoe sy dit doen.  Ek is amper vd pad af!!
 
Nice scenary when it's clear and great fun you two had :thumleft:
I must send my vids to you so you can post them  :thumleft:
 
Jip, dieselfde pad gery Des(alhoewel nie Devil's Bellow's die keer nie) Nou net alweer moer-spyt dat ons nie die afdraai damwal toe gevat het nie, maar ons het darem die keer tyd gemaak om by die gholf-estate 'n dop te gaan drink...volgende keer :thumleft:
 
jimjim said:
Nice. Dit bly impressive met waar julle daai groot Yam oral neem. En ek's nou oortuig Mev Arend was eens 'n trapeze artist want hoe anders kan mens sulke paaie ry en phodies/videos neem sonder om af te val?

Sy het net plainweg miere in haar gat, kannie stil sit nie, en so is die bike ook die wereld vol.  :patch:

DRAZIL said:
Nice scenary when it's clear and great fun you two had :thumleft:
I must send my vids to you so you can post them  :thumleft:

Yip, you always see it in the rain.  :biggrin:

weskus said:
Jip, dieselfde pad gery Des(alhoewel nie Devil's Bellow's die keer nie) Nou net alweer moer-spyt dat ons nie die afdraai damwal toe gevat het nie, maar ons het darem die keer tyd gemaak om by die gholf-estate 'n dop te gaan drink...volgende keer :thumleft:
Dis hoeka jy en Difflock wat my weer lus gemaak het vir die pad, maar fok, ek is onfiks.  Ek sal fikser moet raak vir my Nam trip.  :deal:
 
...toema Louis, my meisie'tjie het self so 'n paar kort gilletjies gegee daar teen Katberg se laasste 1km uit.. :imaposer:
 
What love about the katberg pass video,
Is that pass is one that many fear to tread, yet you two tackle it 2 up and Mev Vis Arend siting on the back and takes a video as if you are on a Sunday afternoon drive in a car.
U2 are a legend. :salut:
 
Thanks very much for putting this up - I really enjoyed seeing this again really brings back good memories! was the waterfall flowing just below the neck on katberg? can also see not much roadworks have been done since december!
 
KALLY said:
What love about the katberg pass video,
Is that pass is one that many fear to tread, yet you two tackle it 2 up and Mev Vis Arend siting on the back and takes a video as if you are on a Sunday Saturday afternoon drive in a car on a scoot.
U2 are a legend. :salut:

fixed  :biggrin:
Thanks Kally, we are only trying to live life the best we can at our age.  :eek7:

bungycool said:
Thanks very much for putting this up - I really enjoyed seeing this again really brings back good memories! was the waterfall flowing just below the neck on katberg? can also see not much roadworks have been done since december!

:thumleft:  I did not see the waterfall you talking about, we missed it completely this time.  (We have seen it the previous time though).  Everything in the Eastern Cape is in slow-mo, so you will not see much progress soon.  :lol8:
 
Louis, ons stop ook altyd daar, al is dit net vir 'n brandewyn met daai bergwater, hierdie keer was dit in styl met Jenewer en Dry Lemon..
 
Attachments

  • IMG_0670.JPG
    IMG_0670.JPG
    194.3 KB · Views: 112
  • IMG_0685 - Copy.JPG
    IMG_0685 - Copy.JPG
    152.1 KB · Views: 116
Hoe lus raak ek nou, ons was nie 20km uit King nie toe se ek vir my vrou ons het die bier by die huis vergeet.  Toe maar later op die pad gekoop, maar dit was ver na Katberg.  Ek moes maar eerder daai "steering damper" gehad het voor Katberg.  :biggrin:

Hier is 'n vid van die plekkie.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/l34BmLFYgi4[/flash]

Lekker RR Katvis! :thumleft:
Ek moet bieg Katberg lyk beter na die reen, ek het mos neergeslet by daai klippe op foto 100_4793_zps7a4cdb30. :imaposer: Daar was toe baie meer los klippe. ::)
Het besluit om maar om te draai aangesien my een finger 'n hou weggehad het en to op Weskus hulle afgekom op daai mooi picnic site by die waterval. https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=114408.0
 
Pok, julle manne ry hier op my agterstoep sonder lat ek weet.  RobC, jy was dan amper bo gewees, jy moes net aanneuk, die ergste pad was toe al verby. 

RobC said:
weskus said:
Lekker RobC, lekker om te ontmoet.. :thumleft:
Dit was ja. :thumleft:
Het julle al 'n RR gedoen van julle trippie?

Ek soek ook daai RR maar sien niks. 
 
Top