- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 22,743
- Reaction score
- 5,384
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Op daardie stadium was my finger erg seer, maar besluit om the retreat and fight another day. :biggrin:Vis Arend said:Pok, julle manne ry hier op my agterstoep sonder lat ek weet. RobC, jy was dan amper bo gewees, jy moes net aanneuk, die ergste pad was toe al verby.
Ken my limits. Was ook bly ek het, die dag daarna het ek 'n vet hand gehad maar met 'n voltaren of twee het dit beter geraak. Damn ding is nog steeds sensitief as ek die hand op sekere maniere gebruik. :-\