Baie nice.Julle twee ry ook die wereld plat naweke en dis soos 'n mens dit moet doen :thumleft: .En nog 'n ding,daai bike klink flippen mooi! :drif:
Ja toe toe, dit is nie nodig dat ons werkers klas mense dit moet weet nie. :xxbah:Mev Vis Arend said:Baie dankie vir al die mooi komplimente. Ons oefen die lywe (en werk aan die eelte op die boude) vir ons eerskomende Namibia / Angola / Botswana / Zim trip.
jimjim said:Nice. Dit bly impressive met waar julle daai groot Yam oral neem. En ek's nou oortuig Mev Arend was eens 'n trapeze artist want hoe anders kan mens sulke paaie ry en phodies/videos neem sonder om af te val?
jimjim said:Nice. Dit bly impressive met waar julle daai groot Yam oral neem. En ek's nou oortuig Mev Arend was eens 'n trapeze artist want hoe anders kan mens sulke paaie ry en phodies/videos neem sonder om af te val?
DRAZIL said:Nice scenary when it's clear and great fun you two had :thumleft:
I must send my vids to you so you can post them :thumleft:
Dis hoeka jy en Difflock wat my weer lus gemaak het vir die pad, maar fok, ek is onfiks. Ek sal fikser moet raak vir my Nam trip. :deal:weskus said:Jip, dieselfde pad gery Des(alhoewel nie Devil's Bellow's die keer nie) Nou net alweer moer-spyt dat ons nie die afdraai damwal toe gevat het nie, maar ons het darem die keer tyd gemaak om by die gholf-estate 'n dop te gaan drink...volgende keer :thumleft:
KALLY said:What love about the katberg pass video,
Is that pass is one that many fear to tread, yet you two tackle it 2 up and Mev Vis Arend siting on the back and takes a video as if you are on aSundaySaturday afternoon drivein a caron a scoot.
U2 are a legend. :salut:
bungycool said:Thanks very much for putting this up - I really enjoyed seeing this again really brings back good memories! was the waterfall flowing just below the neck on katberg? can also see not much roadworks have been done since december!
Dit was ja. :thumleft:weskus said:Lekker RobC, lekker om te ontmoet.. :thumleft:
RobC said:Dit was ja. :thumleft:weskus said:Lekker RobC, lekker om te ontmoet.. :thumleft:
Het julle al 'n RR gedoen van julle trippie?
Enter your email address to join: