Klawer tot Heuningvlei in die Cederberge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ri said:
Pragtige, pragtige foto's! En julle braaiplek is fantasties  :lol8:

Ai, ek gaan ook daardie pad soek.  :ricky:


Ri, dit is net voor jy afsak na Wupperthal vanaf Clanwilliam se kant. Borde staan groot en daar staan huisies regs van die pad.
 
Duster said:
Lekker Duif, mens doen dit soos julle dit doen.  Dankie vir die deel.
Dankie en dit is my voorreg om dit met julle te deel.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
 
Dankie vir die deel.
Moet tog onthou baie fotos het min woorde nodig
 
Duif said:
Ri said:
Pragtige, pragtige foto's! En julle braaiplek is fantasties  :lol8:

Ai, ek gaan ook daardie pad soek.  :ricky:

Ri, dit is net voor jy afsak na Wupperthal vanaf Clanwilliam se kant. Borde staan groot en daar staan huisies regs van die pad.

Baie dankie! :thumleft:
 
Top