Koedoeskloof kuier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Woensdag oggend uit om vir Veldbrand en Veldblom te gaan kuier
Raak toe 'n drie dag trip met so 1011 km agter die blad
Sal die storie met die fotos laat vertel van Hermanus tot by Riversdale
Deel van dag een

001-11.jpg


002-8.jpg


003-10.jpg


004-11.jpg


005-8.jpg


006-9.jpg


007-6.jpg


008-7.jpg


009-5.jpg


010-5.jpg


011-4.jpg


012-3.jpg


013-3.jpg


014-3.jpg


015-3.jpg


016-3.jpg


017-3.jpg


018-3.jpg


020-3.jpg


019-2.jpg
 
Met watse kamera het jy die fotos geneem? Hulle lyk  :thumleft:
 
Canon PowerShot SX240 HS
Dankie  :thumleft:
 
Great foties, dankie. lekker om so saam te ry.
 
Nou ja, deel twee, steeds dag een
Was gister bietjie moeg om kommentaar te lewer
Garcia pas

021-4.jpg


022-2.jpg


'n Ou geroesde kar en indrukwekkende hek, die toue lyk nogal soos luislange

023-2.jpg


024-2.jpg


Dit was al na drie en vrek warm, die eindpunt op die horison, besluite, moet ek grondpad, Van Wyksvlei om, of reguit teerpad, teerpad wen, volgende keer

025-1.jpg


Maar eers tyd vir 'n cache by Gideon Scheepers

026.jpg


027.jpg


028.jpg


Teen die tyd was die water in my topbox warm genoeg om lou koffie mee te maak

029.jpg


Afdraai, nou is dit naby vir 'n yskoue

030.jpg


Soos 'n oase, vriendelike warm ontvangs, yskoue bier, en 'n swem afkoel in 'n dam, fantasties

031-1.jpg


032.jpg


033.jpg


Die son begin water trek, dit raak laat donker hier ook

034.jpg


035.jpg


Tyd vir braaivleis, en kuier

036.jpg


Dag twee vervolg . . . . . . .
 
Gn wonder jy het warm gekry nie want jy het dan Van Wyksvlei om gery na Veldtie.
Dis n helse draai ;) :peepwall: :pot:
 
Dag twee
Die donker begin stadig verdwyn in die ooste

037.jpg


Kampplek

038.jpg


Sonop oor die mooi berg

039.jpg


Nog 'n kerk - Ladismith

044.jpg


Syferwater tonnels, seker 'n masjien daarvoor gebruik om te bou, een of ander soort hyskraan lyk dit vir my

045.jpg


Kerk

046.jpg


Belsuit om Seweweekspoort in te gaan, een ou se kennis vertel daar is 'n pad vanaf Gamkaspoort dam na Prins Albert, blykbaar 27 hekke op die pad, sal maar moet gaan kyk

047.jpg


Seweweekspoort, bly maar mooi

048.jpg


049.jpg


050.jpg


051.jpg


052.jpg


Bosluiskloof pas af

053.jpg


Die dam doer in die verte

054.jpg


058.jpg


056.jpg


055.jpg


Die dam loop oor

057.jpg


Daar is een ingang en een uitgang en dis dieselfde pad, geen hekke pad hiervandaan nie
Weer terug deur seweweekspoort tot by Calitzdorp

059.jpg


060.jpg


Dis weer vrek warm en ietsie kouds vir die keel

061.jpg


Die manne wil vanaand in die Hel gaan slaap

062.jpg


063.jpg


064.jpg


Advertensiebord galore

065.jpg


Selfs 'n nuwe advertensie ook op

066.jpg


067.jpg


Die tyd gaan ons inhaal, druk maar deur Prins Albert toe, volgende keer hier af

068.jpg


Prentjie mooi

069.jpg


Vir oulaas terugkyk

070.jpg


Munisipale karavaanpark vir die nag

071.jpg


Bush Pub se T-bone, smaaklik

072.jpg


Eers weer tyd vir 'n nag se rus
More weer verder

Een ou sien my agterste briekblokkies is gedaan, einde van my ekspidiesie, moet maar N1 terug, so min as moontlik rem
 
Hallo Dual, die "hekke pad" loop vanaf die Floriskraaldam (nie Gamkadam) ooswaarts rigting Prins Albert.  Voor die Gamkadam gebou is kon jy natuurlik daarvandaan ook direk deurry na Prins Albert.
 
J Viljoen said:
Hallo Dual, die "hekke pad" loop vanaf die Floriskraaldam (nie Gamkadam) ooswaarts rigting Prins Albert.  Voor die Gamkadam gebou is kon jy natuurlik daarvandaan ook direk deurry na Prins Albert.

:thumleft: - Ons was so drie jaar terug Hel toe, en twee van die groep het met die terugkomslag vanaf Prins Albert die hekke pad probeer ry
Ek het verneem dis die 16 hekke pad, na ongeveer drie hekke het hulle omgedraai, blykbaar te moeilik na so Hel trip

Sal hom eendag gaan soek
 
So klompie jare terug het ek daai pad gedoen in so 40 plus grade celsius. Hy's 58km lank en daar's 'n hek elke 2km - 28 hekke. Dis nie snaaks nie.
 
Dag drie, my fiets se agterste briekblokkies is gedaan, beplanning is oor Meiringspoort, af George se kant, sewe passe en terug huis-toe, ongelukkig nie vir my nie, N1 kortste roete terug met so min as moontlik rem

Sonop oor Prins Albert so 06:00

074.jpg


073.jpg


075.jpg


Moet darem iewers 'n windpomp inwerk

076.jpg


Dan nog 'n stasie, dis hartseer om die stelsel wat gewerk het, so vernietig te sien

077.jpg


078.jpg


Towerkop van die N1 se kant af, die vorige dag aan die ander kant gewees

079.jpg


Daar is darem interessante goed op die N1 ook

080.jpg


081.jpg


Dan Laingsburg, stasie gebou totaal onbenut, een sekerheidswag wat die plek beman, darem so gaaf gewees en die hek oopgesluit dat ek op die peron kon kom om die foto te neem

082.jpg


083.jpg


084.jpg


Matjiesfontein

085.jpg


Rovos se trein staan op die spoor, wag vir die passasiers wat op 'n bustoer is, vertrek 11:00

086.jpg


Die trein van Pretoria

087.jpg


Die agterste trok se sitkamer met oop balkon agter, baie mooi

088.jpg


Die besigheids kant van die trein waar die krag opgewek word

089.jpg


Gesels met die trein drywer en laat my tot in die kajuit toe, ook 'n gawe man

Sy kantoor en uitsig

090.jpg


091.jpg


Oops, geen brandstof hier nie

092.jpg


Die bus het geen passasiers nie

093.jpg


Aan met die pad Touwsrivier toe

094.jpg


Die stasie gebou so paar maande gelede afgebrand, niemand weet eintlik wat gebeur het nie

095.jpg


https://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2012/10/03/SK/8/BOLmvTouwsMonument.html

Nou begin en verveeld raak met die pad, nog 'n pas, terwyl en so af-ry dink en terug toe ons met vakansie was in 1974, en waar die pad toe geloop het, ek kon helse afgronde onthou, nou geen teken daarvan nie

097.jpg


096.jpg


Worcester Suzuki het nie die briekblokkies wat ek soek nie, nou is dit aanstoot huis-toe, die wind is kwaad

Vir oulaas 'n stuk grondpad met 'n laaste pas vir die trip, lekker moeg en sien uit na 'n yskoue wat wag by die huis

099.jpg


098.jpg


Laaste donkie vir die trip

100.jpg


Botrivier

101.jpg


En dit brand weer in die Overberg streek, vermoedelik weerlig wat die brand al Maandag laat ontstaan het, geblus was, maar weer begin het, fynbos brand nog lekker onderlangs al lyk dit geblus

102.jpg


Dit was nou 'n lekker trip met heelwat om te doen en te sien, en veilg tuis sonder voorvalle

Dis lekker om weer 'n slag by die huis te wees en jou eie kooi te slaap, maar waarheen volgende en hoe vinnig?

Dis baie fotos, maar dit vertel my storie die lekkerste  :ricky:
 
Thanks. Dit was nou 'n mooi trip. Tog snaaks. Dis als roetes wat ek al gery het, maar deur 'n ander ou se oë gesien is dit amper 'n n uwe trip.

En, O ja ! Snap  :biggrin:
 

Attachments

  • 100_2708.JPG
    100_2708.JPG
    282 KB
Subscribed!

Jou foto's is van die beste wat ek nog gesien het as dit kom by "CLARITY"

So CANON sal ek eendag moet aanskaf!!!

Dankie vir die deel.
 
Top