Jackol.
Race Dog
Dit was n baie besige naweek met onverwagse ongelukke wat gebeur het. Voor ek myself vooruit hardloop gaan ek by die begin begin...
My skoon sus bly in Nelspruit met die gevolg wanneer ons daar is kan sy en my vrou lekker kuier en ek kan gaan bike ry sonder enige verantwoordelikheid teenoor haar... Dit klink nou dalk snaaks, sy was altyd my pillion gewees totdat ons die huis met 2 pienk voete vergroot... Dit is n goeie middeweg vir ons altwee. Ek gaan adventure biking doen nou wel op kort naweek trips (Nelspruit area het lekker 1 dag trips!!!) En sy kan saam ousus gaan shop en saam kuier en ek hoef nie deel te wees van dit nie. Sonder om te tegnies te raak kry julle bietjie agtergrond.
Vroulief ia nie baie lief om die langpad alleen aan te pak nie toe het ons na n lang bespreking besluit om die bike te laai... Eerste keer in my lewe dat die bike laai. Dit voel nie reg nie, maar tot die kinders groot genoeg is om hulle eie te kry sal ons eers so gaan vakansie hou.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk