Langkloof pad Renoster ontmoeting......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TCS

Pack Dog
Joined
Jul 17, 2008
Messages
442
Reaction score
0
Location
Centurion Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek is by die huis weg net voor agt oppad loskop toe .... nu die tipe brekkie run verdien nie eintlik n ride report nie maar ek wil tog dit deel..........  Verby Rayton, Bronkies, Zusterstroom oor die wilgerivier......... klim ek op die langkloof pad naby verena...... pad is pragtig en scenary is awesome....... Ek kom so oor n blinde hoogte en daar kom ek agter adrenalien is bruin.... n moerse Renoster kom van regs teen die wilddraad en storm my , jy skrik nogal as jy nie so iets verwag nie .... maak throttle oop en is net net verby kyk in my spieel en sien hy loer my net ......... ek dog ek moet dit afneem anders gaan niemand my glo nie..........

100_7300800x600.jpg


100_7299800x600.jpg


100_7302800x600.jpg



Loskop dam loop oor en hier is ook n paar shots

100_7305800x600.jpg


100_7307800x600.jpg


Ek het toe dit gaan rapporteer by die hoofingang na die reservaat en hulle het die hoof game ranger geroep op die radio .... hoop hulle kry hom terug in die reservaat want ek dink hy is n poacher se droom.........

Ek besluit ek ry dieselfde pad terug en kry toe n spul bikes weet nie of dit wilddogs lede is nie weer by die renoster maar hy is toe aan die ander kant van die pad in die oopte. .......
 
Top