bikegeklap
Pack Dog
Wie van julle het , "recall" op die battery gehad?
Ek was besig om "Crankshaft" se "Seal on output shaft of gearbox – RECALL" te lees.. gou my plaaslike BMW handelaar gebel om te hoor of daar iets vir my bike is toe ek vertel word dat daar 'n "reacall" op die battery is..
Klaar in geboek maar was nog nie van die ratkas seel of battery in gelig nie... ??? ??? ???