Lekker Ry saam Die SC Honne - Groep RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
37,998
Reaction score
2,480
Location
Port Elizabeth
Bike
Triumph 900 Scrambler
Vir redes wat ek in 'n aparte RR sal vertel beland ek nou Sondag op 'n ride saam die SC Honne.

Hier het ons begin met 'n brekkie en amper nie weggekom nie.  :eek7: Kaai 4 in Mosselbaai. Ek het al heelparty saam die SC Honne gekuier, en is gewoond aan hulle, maar nog nie saam hulle gery nie. As ek geweet het dis hoe dit gaan, het ek my dalk bedink.  :imaposer:

En toe ry ons lekker rond deur die berge en eindig hier by Martin en Jenny op Dwarsrivier in Cloetespas. Lekker koue bier en hammie vir middagete.

Nou kan julle die res invul  :biggrin: Thanks vir 'n moerse mooi ride en lekker kuier.


 

Attachments

  • 100_1909.JPG
    100_1909.JPG
    362.5 KB · Views: 334
  • 100_1930.JPG
    100_1930.JPG
    260.6 KB · Views: 337
Top