Lentefees sonder blomme, maar genoeg MODDER!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sjo ek like dai eerste foto en wie het gese n BMW kan nie swem nie  :imaposer:
 
Toe het dit darem tyd geraak om spys en drank te verander van modder en modder-water na boerewors rolls en 'n koeldrank. Daar was darem OBS ook vir die wat te koud gekry het. Hier kon die manne darem 'n slag lag en gesels en die vrouens kon 'n slag op porselein gaan sit. Dankie aan Cassie Steyn wat sy stoor vir ons beskikbaar gestel het om darem uit die wind te staan en hy het vir ons die roosters en hout alles voorsien. Hy het saam met ons die oggend gery tot op sy plaas en toe is hy karoo toe. Dankie Cassie vir die sponser van die "back-up" bakkie ook.

 

Attachments

  • 12 42.jpg
    12 42.jpg
    326.3 KB
  • 12 41.jpg
    12 41.jpg
    311.9 KB
  • 12 45.jpg
    12 45.jpg
    283.4 KB
  • 12 43.jpg
    12 43.jpg
    276.9 KB
  • 12 44.jpg
    12 44.jpg
    335.2 KB
Nog rustyd foto's.
 

Attachments

  • 12 46.jpg
    12 46.jpg
    258.6 KB
  • 12 47.jpg
    12 47.jpg
    410.7 KB
  • 12 48.jpg
    12 48.jpg
    163.4 KB
  • 12 49.jpg
    12 49.jpg
    154.4 KB
  • 12 50.jpg
    12 50.jpg
    126.9 KB
Na rustyd raak dit weer rytyd!
Ons is deur Cassie se wingerd na die volgende plaas en vandaar het ons weer plaas paaitjies gevat en nie lank nie toe is dit weer bietjie badtyd.
 

Attachments

  • 12 51.jpg
    12 51.jpg
    362 KB
  • 12 52.jpg
    12 52.jpg
    340.3 KB
  • 12 53.jpg
    12 53.jpg
    307.1 KB
  • 12 54.jpg
    12 54.jpg
    334 KB
  • 12 55.jpg
    12 55.jpg
    347.2 KB
Daar was darem so n paar skaam blommetjies.
 

Attachments

  • 12 56.jpg
    12 56.jpg
    362.7 KB
  • 12 60.jpg
    12 60.jpg
    429.2 KB
  • 12 59.jpg
    12 59.jpg
    335.4 KB
  • 12 58.jpg
    12 58.jpg
    352.2 KB
  • 12 57.jpg
    12 57.jpg
    222 KB
Kom, dit kan nie nou al klaar wees nie!
 
Toe raak die Yamaha moeg vir die modder en sy drywer weier om by my op die BM te klim toe moet hy maar op 'n KTM klim  :imaposer:
 

Attachments

  • 12 61.jpg
    12 61.jpg
    339.9 KB
  • 12 62.jpg
    12 62.jpg
    257 KB
  • 12 63.jpg
    12 63.jpg
    260.2 KB
  • 12 64.jpg
    12 64.jpg
    305.7 KB
  • 12 65.jpg
    12 65.jpg
    237.5 KB
Nou ja wat maak mens as jy vol modder is dan is dit mos weer bad tyd.
Hier is dit eers die groen span se beurt om eerste te bad!
 

Attachments

  • 12 70.jpg
    12 70.jpg
    386.9 KB
  • 12 69.jpg
    12 69.jpg
    397.6 KB
  • 12 68.jpg
    12 68.jpg
    333.9 KB
  • 12 66.jpg
    12 66.jpg
    335.2 KB
  • 12 67.jpg
    12 67.jpg
    398.2 KB
Hier is nog 'n paar groenes wat moet bad.
 

Attachments

  • 12 71.jpg
    12 71.jpg
    381.6 KB
  • 12 72.jpg
    12 72.jpg
    400.1 KB
  • 12 73.jpg
    12 73.jpg
    408.3 KB
  • 12 74.jpg
    12 74.jpg
    394.4 KB
  • 12 75.jpg
    12 75.jpg
    406.2 KB
Dankie!  Ek wag al die hele dag vir my 'bad' foto!  :thumleft:
 
Dan is dit die rooies se beurt om te bad.
 

Attachments

  • 12 76.jpg
    12 76.jpg
    352.5 KB
  • 12 77.jpg
    12 77.jpg
    366.8 KB
  • 12 78.jpg
    12 78.jpg
    360.6 KB
  • 12 79.jpg
    12 79.jpg
    376.1 KB
  • 12 80.jpg
    12 80.jpg
    362.3 KB
Nog 'n paar Rooies wat kom bad.
 

Attachments

  • 12 82.jpg
    12 82.jpg
    362 KB
  • 12 85.jpg
    12 85.jpg
    374.7 KB
  • 12 84.jpg
    12 84.jpg
    371.1 KB
  • 12 83.jpg
    12 83.jpg
    351.5 KB
  • 12 81.jpg
    12 81.jpg
    358.3 KB
Na die papwiele die manne so bietjie uit gedun het en die weer begin donker raak het, het ons besluit ons het genoeg gespeel en dit is tyd dat ons die kroegman met die grysbaard moet gaan werk gee. Hier het die wat honger was vir hulle braai pakke gekoop en gebraai.

 

Attachments

  • 12 86.jpg
    12 86.jpg
    260 KB
  • 12 87.jpg
    12 87.jpg
    249.3 KB
  • 12 88.jpg
    12 88.jpg
    329.3 KB
  • 12 89.jpg
    12 89.jpg
    145.1 KB
  • 12 90.jpg
    12 90.jpg
    151.8 KB
Nog so 'n paar foto's.
 

Attachments

  • 12 91.jpg
    12 91.jpg
    230.5 KB
  • 12 92.jpg
    12 92.jpg
    182.6 KB
  • 12 93.jpg
    12 93.jpg
    261.3 KB
  • 12 94.jpg
    12 94.jpg
    464.1 KB
  • 12 95.jpg
    12 95.jpg
    302 KB
ja nee kan sien hier was manne wat lekker gespeel het gsboland waar  jy verdwaal dag sien jou by laaste watergat  :drunken_smilie: :eek:ccasion14:
 
Top