Marico Scenic Ride - Ride Report.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
jandup said:
::)
Thys dankie vir saterdag dit was baie lekker,jy moet net volgende keer gouer afneem dat die klomp sien ek kan ook glimlag.
Ons kan maar gou weer so maak.
hm thys, jou shutterspeed is te stadig lykmy....
 
Lekker man Thys.....en die foties is soos altyd bevange!!
 
Theys as julle die bosveld en al sy dinge wil sien laat my weet.
Ek bly op Skuindrif en maak uit van al die lekker plekke die beste paaitjies
in die omgewing en nog watervalle en die mees suidelikse kremetartboom
en die grootste apiesdoring in za
 
Lekker RR, dankie Thys.  :thumleft: Seker die drie mees uiteenlopende bikes wat ek nog op 'n RR gesien het.  :biggrin:

Verskoon my onkunde, maar watse ding is 'n "groeiende waterval"?
 
Brakenjan said:
Lekker RR, dankie Thys.  :thumleft: Seker die drie mees uiteenlopende bikes wat ek nog op 'n RR gesien het.  :biggrin:

Verskoon my onkunde, maar watse ding is 'n "groeiende waterval"?

Ja, ek het ook die vraag gevra. In kort, die metale in die water bind met metale in die rotse en vergroot. Dit is soos 'n varswater koraalrif.
Die rotse aan die onderkant van die val, word dus al groter na boontoe, en ook langer, hulle se die een is die langste in die suidelike halfrond.
Ek sal probeer meer inligting kry en vir jou PM as jy belangstel.
 
Bliksem, mens is nooit te oud om te leer nie.  ;D

Nog inligting sal great wees, dankie Thys. Post dit sommer hier sodat ander ook kan leer - ek is seker ek was nie die enigste ou wat nie van hierdie fenomeen geweet het nie.  :thumleft:
 
Hier is solank bietjie info wat ek gekry het. sal nog post.

The rocks that grow are made by dripping water.  This dripping water started out as rain that fell on the surface.  Imagine that the limestone layers are like a giant sponge that soaks up water from rain and melting snow.  As the water goes through holes and cracks in the rock it slowly dissolves a mineral out of the limestone called CALCIUM CARBONATE.

If you have ever made lemonade you have seen how water can dissolve sugar. Well over time water can dissolve away rocks and minerals too.  Calcium Carbonate is a very common mineral on earth because it is found in so many things like sea shells, limestone, the growing rocks and even your bones and teeth. 

Well, this Calcium Carbonate stays in the water until the water drips onto the rocks.  At that point any place where water drips a tiny amount of Calcium Carbonate comes out of the water and crystallizes into a rock called CALCITE.  As more water drips, more Calcite is formed and so new rocks start and the older ones keep growing.  These growing rocks are often called DEPOSITES because they are made of layer apon layer of Calcite that the water deposited.
 
Lekker Thys! Awesome pics and ride! Hope NOT to see you in court again soon!  :mwink:
 
Ja, kan jy glo, 4 dae na ek vir Lynn ontmoet, sal ek haar wragtag by die hof in Pretoria raakloop. Wat 'n klein wêreld.
Sy het met 'n sekere aanmerking my sussie se dag gemaak. Alle spanning by die deur uit.
 
Lynn said:
Lekker Thys! Awesome pics and ride! Hope NOT to see you in court again soon!  :mwink:

Her case was closed - request granted. Thanks for you little talk with her, you made her day. :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Top