Maybe opening a can of worms

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

malphil

Pack Dog
Joined
Apr 29, 2015
Messages
350
Reaction score
15
Location
Potchefstroom
Bike
BMW G650 X-challenge
Dagsê almal, ek lees op een van die groepe wat ek op facebook is oor hoe mense te kere gegaan het oor die klere wat die bestuurder van die motorfiets aangehad het.

NOU

Ek weet mens moet altyd aantrek vir die ergste want as mens weer sien is dit te laat. Maar daar is van ons wat net op die bike spring met jenatics (Jean & tekkies) en die helmet natuurlik om gou 2l coke of melk te koop. Is dit aanvaarbaar? (let wel die Cafe is net 2km van die huis af in n Rustige buurt)  en ja dis jou eie verantwoordelikheid as jy in die K*K kom. OF laat ek so sê moet ek elke dag my vol MX gear aantrek om op die scooter te spring (Ja ekt n 125cc scooter ook) om vir vroulief bakpoeier te gaan koop sodat die koek nie flop nie...
 
Top