Michelle se eerste grond bike trippie - OP N NUWE BIKE!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lyk goed julle twee  :thumleft:

nou vir daai volgende stap...soos Ewan gese het: " get me out of farking London"
 
Tommyknocker said:
As jy nie hoef nie, moet eerder nie.

Ek kry n "wobble" op 145kmh wat nie vantevore daar was nie. Niks erenstig nie, maar nogsteeds, Lynette sal nie oor 120 ry nie.
Tommyknocker.
Jy sal daai wobble moet uitsort glo my.My wederhelfte het aanvanklik nie oor 80 gegaan nie, in die begin kon ek haar weg ry met die KLR, maar nie te lank nie of ek moes die rook uit  hom ry om voor te bly :-[. En gister toe ons haar nuwe wind "deflecter" gou na werk gaan toets, toe haal sy vir die eerste keer die 150km/h merk 8). Al was dit net vir so 2 km of wat.
 
So Vrydag 28 Nov ry ek rustig huistoe, groenlig vir, rooi lig vir die ander, maar n Triton bakkie beteken dit niks en WAM!!! Slang die fiets op die neus van die fiets en die fisika laat my die bakkie op die deur. is nie van die fiets af nie. Errs gedink dis n droom, toe besef ek **** is real! Bavaria is baie vinnig om my te kom optel en doen lekker admin op n Vrydag middag  :sad2:. Michelle is net dankbaar ek is okey... maar ek voel baie sleg. Skade op haar sexy swart nommertjie. Die laaste foto is van die bakkie...

Was bekommerd omdat dit die neus geslaan is, en was reg, R60k se skade. net die vurke se parte, Brake disc, ABS sensor was meer as R37K  :eek: :eek:

 

Attachments

  • DSC_0152.JPG
    DSC_0152.JPG
    191.4 KB
  • DSC_0153.JPG
    DSC_0153.JPG
    155.6 KB
  • DSC_0154.JPG
    DSC_0154.JPG
    170.3 KB
  • DSC_0155.JPG
    DSC_0155.JPG
    150 KB
  • DSC_0151.JPG
    DSC_0151.JPG
    179.8 KB
Ek voel moer sleg, want sy het so mooi begin regkom, en sy is genooi vir die ADA Womad Development Program... en ek skryf haar skoeterjie af...

Woensdag verlede week kry ek conformation dat die fiets afgeskryf is... Dit geweet ja...

Donderdag oggend kry ek n MMS van Mnr Gray... Michelle moes gaan parte optel vir die werk en die ene is letterlik op haar pad!!!!

Talkin about faith!!!
 

Attachments

  • 20141204_091006.jpg
    20141204_091006.jpg
    81.7 KB
Dankie aan die BMW Motorad span van Bavaria, Shaun Petra en Rodger! Hulle het Spesiaal die vurke laat sak voor ens, en Saterdag oggend het ons die skoeter gaan toets bestuur...

Net daar om die huise links uit by Bavaria... tussen die huise, sirkels, stadige twisties... los haar dat sy alles opneem, net voor ons Lenchen kruis kom dit oor die Sena: "Farkit die fiets ry lekker!!! Ek is nie bang om te draai nie, dis so lig!!"

En die eind resultaat  - Presenting Michelle en haar nuwe sexy swart nommertjie - BMW G650 X Counrty!
 

Attachments

  • DSC_0292.JPG
    DSC_0292.JPG
    254.1 KB
  • DSC_0293.JPG
    DSC_0293.JPG
    256 KB
So Saterdag middag gaan ry, daar in een van die veldjies in Pierre van Ryneveld... basiese twee spoor pad... en julle moet wyd kyk vir jul pillions... hulle let op!  :deal:  :pot:

 

Attachments

  • DSC_0295.JPG
    DSC_0295.JPG
    245.2 KB
daardie X-countries is regtig lekker bikes.

pity van die ander een, maar hierdie bike gaan vir haar goeie myle gee  :thumleft:
 
En gister bietjie meer en verder, uit op die Delmas pad uit, en links uit net voor die Micro light airfield. En daar n paar laps gery wat ons uitgewerk het.

Ons het n troue die naweek in Parys, en ek is vriendelik versoek om n lekker roete uit te werk soontoe...

Dink die X Country is met n doel op ons pad geplaas... nou gaan die pret begin....  :deal: :deal:
 

Attachments

  • DSC_0297.JPG
    DSC_0297.JPG
    257.9 KB
Mooi alwyn en michelle


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Nice many happy miles forward :ricky:
 
FANTASTIC.. well done and welcome to the most awesome feeling of freedom!!  :thumleft:
 
Top