'n Groot Karoo draai: Dorsland in 'n dors land

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks for writing this report Dorsland.  You have a gift of storytelling.  It's like I was there with you.  I enjoy the way you take the time to talk with strangers.  That takes patience.

I'll hope n prey for rain for you fellas.
 
:ricky: vannaand toe dink ek het lanklaas met jou gesels en nou kom lees ek eers jou RR
jy is n man met ontsaglike mense kennis en goeie  RR Verslag skrywer goeie werk....

 
Hel man, was dit nou lekker, so op die Sondag namiddag. Baie dankie Dorsland! :thumleft:

Ek het gister so 400km draai gaan ry en daar by jou dorp se padstal ontbyt ge-ëet. Terwyl ek so lekker ry, sê ek vir myself ek moet stop en foto’s neem, maar ek is altyd ge-bleddie jaag. Waarheen weet ek nie.

Jy’t ‘n werklike gawe met die ding en moet tog nie te lank wag voor jy weer padvat nie.
 

Latest posts

Top