'n Groot Karoo draai: Dorsland in 'n dors land

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi lekker trip met mooi storie, ek sukkel met woorde, ek neem net kiekies  :thumleft:
 
dual said:
Mooi lekker trip met mooi storie, ek sukkel met woorde, ek neem net kiekies  :thumleft:

Ja maar hel Dual, jy neem van die mooiste kiekies wat ek al gesien het.  En dankie, bly jy geniet dit. My mense, my land en sy stories, hulle smeek om vertel te word en ek skiet ver te kort om dit te doen.
 
punisher said:
agg  ek probeer so bietjie ..........  maar moet asseblief vir niemand se nie  ne  :laughing4:

May I hijack my own thread?

My mother's family farmed on the farm Boshoek, west of Rustenburg.  They were the first owners of the farm marked out by the ZAR government and had President Paul Kruger as their neighbour on his farm Boekenhoutfontein to the east of Boshoek. The Kloppers family (my mother's family) became the foster parents of a 5 year old Scottish girl ?? MacDonald (I cannot recall her Christian name right now, I'll look it up but not material to this tale), who along with her brother and their parents were on a ship out to South Africa as 1820 Settlers.  En route, the parents both died of some illness and were buried at sea.  The orphaned kids were separated upon landing.  The young daughter - my mother's grandmother - was fostered to the Kloppers' and was raised as a Boeremeisie who could not - until the day she died - speak a word of English.

Die Skotte is ysters!

Edit: she was Isobel MacDonald.
 
Jo-Jo-Jo,dankie Dorsland n ry  daar bo uit die boonste rakke,dankie
 
Dankie dat ek kon saamry.  Dis 'n harde. pragtige wêreld daai.  Mooi fotos en mooier geskryf!
 
Ek dog jy moet nog ry, maar sien vanmiddag jy het klaar gery. So probeer ek al heelmiddag die storie lees, maar wat wou.

Nou het ek lekker getoer. Dankie
 
Nou eers hier uitgekom en wou al klaar gepak gewees het vir die bash. :ricky:
Dit was nou lekker kopskoonmaak rit, ek is seker jou plaas ruik sommer weer vir jou lekker.
Jy praat so van die dorpswater, dit was vir my baie interessant om by die verskillende windpompe te gaan water drink.
Elkeen smaak bietjie anders, maar so lekker om hom so koud uit die pyp te skep en bakhand te drink.
Snaaks hoe die karoo op mens groei en jy vergeet hom nooit.
Ek dink Nam is dieselfde.
 
Ai dis mos die lekkerste lekker om so te ry en verken sonder n gejaag van een dorp na n ander so gou as moontlik. :thumleft:

Baie lekker gelees en dit geniet dankie. :biggrin:
 
Dankie vir die kommentaar ouens. Bly julle geniet dit.

Ek is maar 'n ou dwarstrekker. Ja, 'n seevakansie is vir 'n dag of wat vir my lekker. Maar 'n woestyn of halfwoestyn. Daar is g'n nonsies of blink of aansitterigheid nie. Daar is al die vals reeds weggebrand. Slegs die kern van die saak bly oor.

Dis wat ek geniet.
 
Wat kans 'n mens bylas ?

Johan, ek is mal oor jou siening van die natuur en sy dinge, regte egte dinge. Mens kan sien jy het 'n moerse liefde vir die natuur en sy hindernisse.

Ek sal moet plan maak om weer by jou en Christa 'n draai te maak en om net weer lekker te gesels en  :sip:

Baie dankie vir die deel  :thumleft:
 
Ja jou ou AWOLer. Waar loop jy rond dat jy so skaars is? Bly jy geniet die storie Keith, kom draai weer hier jong.
 
Baie lekker saamgery.

Die storie en die foto's is van hoogstaande gehalte.

Dink jy was in jou vorige lewe 'n skrywer of digter 

Dankie vir die deel.  Was 'n plesier om te lees.  :thumleft:
 
Thoroughly enjoyed this, DL. There are quite a number of you wordsmiths on this forum.

I knew a Hamish MacDonald who could barely put 2 words in English together
 
Dorsland said:
punisher said:
agg  ek probeer so bietjie ..........  maar moet asseblief vir niemand se nie  ne  :laughing4:

May I hijack my own thread?

My mother's family farmed on the farm Boshoek, west of Rustenburg.  They were the first owners of the farm marked out by the ZAR government and had President Paul Kruger as their neighbour on his farm Boekenhoutfontein to the east of Boshoek. The Kloppers family (my mother's family) became the foster parents of a 5 year old Scottish girl ?? MacDonald (I cannot recall her Christian name right now, trying to look it up but not material to this tale), who along with her brother and their parents had come out to South Africa as 1820 Settlers.  En route, the parents both died of some illness and were buried at sea.  The orphaned kids were separated upon landing.  The young daughter - my mother's grandmother - was fostered to the Kloppers' and was raised as a Boeremeisie who could not - until the day she died - speak a word of English.

Die Skotte is ysters!

Edit: she was Isabel MacDonald.

ohhh wow ,  so you have some true scottish blood running thru your veins hey  dit maak jou ook n yster  :thumleft: :thumleft:
 
Dankie julle, ja dis mooi wêreld daai, oop en eerlik. Ek wens net dit was 'n langer rit gewees.
 
Top