atj
Pack Dog
- Joined
- Sep 14, 2009
- Messages
- 201
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Dit is winter en ek het geweet dit gaan koud wees maar daars n snaakse ding wat in n mens woel as jy in die karoo groot geword het. Iets wat jou terug roep, iets wat jy verlang en daar is mos net een manier om daar uit te kom.. Moeg vir probleme oplos by die werk was daar nog net een oor. GS se battery. Dinsdag oggend gou kaap toe, probleem uit sorteer en weg is ek.. Geen idee waarna om te gaan nie en geen beplanning gedoen nie.
Naaste beste plek wat ek kon aan dink was n kamp plek in die cederberge was Jamaka. Ongelooflik mooi. Eienaars is baie vriendelik en was gou op my plek. Uit ontvangs weg van alles. Weervoorspelling was dat dit woensdag aand sal reen en nie die dinsdag nie. Ek het wakker geskrik en besef alles is buite en sop sop nat. Die volgende oggend is ek nat daar weg en ja, die temperatuur was 4.5'C. Dit het eers beter geword (6'C) toe son sy gesig wys. Te danke aan oasis is ek gou weer mens gewees en Raad gekry oor paaie en dus katbakkies oor tot in die karoo