Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 11,924
- Reaction score
- 2,194
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Ek gaat nie baie sukkel en 'n lang storie skryf nie. Kort en tot die punt. :biggrin:
Ma het nuwe koffertjie gekoop, Vrydag, ek moes opsit en natuurlik moes ons dit gaan toets. Saterdag reen dit dat die biessies bewe, Sondag lyk die weer goed, en ons vat 'n roete Queenstown se rigting.
Lyk hulle nie goed nie? atch:
Oppad mik ek vir 'n stukke grondpad na Rooikransdam, maar die pad is te sleg en Queenstown toe is dit.
Oppad na Queenstown
Ons wereld is nou mooi groen.
'n Vinnige koffie voor ons die grondpad terug vat.
Toe die grondpad, AndreE gaan baie kwaad wees ek het nie 'n draai by hom gemaak nie. :deal:
En toe weer ??? Die laaste 3rr het ek elke keer pap wiel probleme, hoeveel kak luck kan ek he.
Pomp weer wiel
Toe is dit weer op die pad, ek kry nie die lek nie, pomp maar en ry so 10 -15 minute en pomp weer.
Nog 'n pompie, kry nog steeds nie die lek nie. ???
En weer op die pad.
Ma se kunswerk terwyl ek wiel pomp, pok.......
Die Swart Kei rivier
Tylden se ou kerkie
By Tylden stop ek by die polieste en kry nog water om die lek te soek. Ma neem kiekies van die appels. ;D
Ek kry nog steeds nie die lekplek nie en gaan maar voort, op plekke raak die pad lekker sanderig.
Toe is dit weer tyd vir 'n pompie. :biggrin: Die keer toe pomp ek hom kliphard, so twee sigarette later.
Toe sleep ons deur na Thomas rivier vir 'n brunch
Brunch by Thomas Rivier, al die kos vir R115-00. :deal:
Oppad uit na ons dik pense en vaak ogies.
Vir die stuk op die teerpad het die band darem gehou, ons het die huis gehaal sonder enige verdere teenspoed. Sal more kyk waar die lek is. O ja, die pannier werk ook goed.
Dankie vir die lees en kyk.
DIE ARENDE