National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
1+2=bridge angling in Preska. We could not find ETS for coffee.
3+4+5= Swaers hoek pass outside Cradock
 
Attachments

  • P1120666.JPG
    P1120666.JPG
    245.6 KB · Views: 514
  • P1120667.JPG
    P1120667.JPG
    200.9 KB · Views: 493
  • P1120671.JPG
    P1120671.JPG
    262.4 KB · Views: 496
  • P1120679.JPG
    P1120679.JPG
    265.6 KB · Views: 494
  • P1120681.JPG
    P1120681.JPG
    206 KB · Views: 491
Swaers hoek pass is a gravel speed track with farm bakkies as obstacles.
 
Attachments

  • P1120689.JPG
    P1120689.JPG
    196.3 KB · Views: 493
  • P1120694.JPG
    P1120694.JPG
    211.8 KB · Views: 489
  • P1120695.JPG
    P1120695.JPG
    249.6 KB · Views: 475
  • P1120705.JPG
    P1120705.JPG
    226.2 KB · Views: 466
  • P1120709.JPG
    P1120709.JPG
    221.4 KB · Views: 467
last ones
Did I mention that this pass is an awesome racetrack.
 
Attachments

  • P1120711.JPG
    P1120711.JPG
    262 KB · Views: 458
  • P1120713.JPG
    P1120713.JPG
    234 KB · Views: 439
  • P1120716.JPG
    P1120716.JPG
    239.1 KB · Views: 451
Dit was gaaf Mapsource.
Almal en alles het heel by die huis aangekom. Dis die belangrikste.
 
Drazil it was good to see again. :thumleft:
I think you and Hazzard make a good rideing team.
 
chrisL said:
Drazil it was good to see again. :thumleft:
I think you and Hazzard make a good rideing team.
Thanks  :thumleft:,I just find a compatable riding bud and now he goes and gets engaged.He will soon be under house arrest. >:D and Jess send her best :thumleft:
 
Lekka foties Mepsorsie .  Daai laaste aand was darem n wenner .  :thumleft:
 
Ek wil nog altyd weet, wie het die Wilde perde pas so opge F...???? >:D Daar was 'man wat die laag waterbruggie ook byster geraak het.  :p
 
tottetos said:
Ek wil nog altyd weet, wie het die Wilde perde pas so opge F...???? >:D Daar was 'man wat die laag waterbruggie ook byster geraak het.  :p

;)

Ek weet nie hoe ek nie oor die rand is nie, net bly iemand het die merke gesien. Hotsauce se plakkies het afgeval by daai boompies net voor die brugie. Ek het hulle net so onder my been ingedruk tot ek hom weer sou inhaal.....toe spring die draai voor my in.
 
Nice photos Drazil. 

It should nice doing a trip with you one day - I mean week  :mwink:
 
tau said:
tottetos said:
Ek wil nog altyd weet, wie het die Wilde perde pas so opge F...???? >:D Daar was 'man wat die laag waterbruggie ook byster geraak het.  :p

;)

Ek weet nie hoe ek nie oor die rand is nie, net bly iemand het die merke gesien. Hotsauce se plakkies het afgeval by daai boompies net voor die brugie. Ek het hulle net so onder my been ingedruk tot ek hom weer sou inhaal.....toe spring die draai voor my in.

Ek het eintlik so n koue gevoelentheid gekry toe ek daai merke sien. Jy moes darem lekker kop gehou het om weer met n spoed aan die anderkant van die droë rivierloop op die pad te klim ............. en dit nog nadat jy deur n doringbosgasie is  :biggrin:
 
Mapsource het ook so effe geboendoebash net voor die tronkie in Wperdehoekpas.
 
Tweets said:
Dodo said:
Lekker RR Tweets..... glad you had such a jol !!

Great to see you also had a good week end. At least you behaved yourself . :biggrin: :pot:

Hey Tweets ................. lekker report, but whow ............. this quote ................ :eek:
"Bumped into many other dogs, from Cape Town, and met Ooooooom Fourie.  Kyk, hierdie is n interrante oomie, en hy “lê” hoog met daai “prosperous” pens. Lekker lewe. Lekker om “retired “to wees, nê oom ? "
.................. oor die "prosperous" pens kan ek nie veel sê nie  :laughing4: ........................ maar ai ............... dis nog so ver na "retired" toe  :biggrin:
 
Dit lyk asof julle 'n AWESOME tyd gehad het!

volgende keer gaan ek saam :ricky:

jammer dat daar so baie vitamiene C op die trip was (Carrots, Cocky, .... etc) :patch:
 
Tau, jy mag maar ou broer. Ons het lank by daai bruggie en draai gestaan en kyk na daai ploegmerke deur die rivier. Jy het seker aan die anderkant net "blue sky" gesien. :D

Julle sterpe het my ook gehelp met my ryvermoë. >:D :ricky:

Andy het daai strepe op video. (Andy 660)

Contrary to believe and folklore is die 660 Tenere Kark swak. Goeie fietsie, maar sal sukkel om die skuim van 'n cuppacino te trek.

Ek het nie bedoel om so in die draai in te gaan nie, maar met die plakkies wat ek onder my gat vasknyp wat my konsentrasie breek, was die amper.  Ek het nie daai gesave nie, ek het net nie geval nie.....was my lucky dag  :biggrin:.
 
tottetos said:
Ek wil nog altyd weet, wie het die Wilde perde pas so opge F...???? >:D Daar was 'man wat die laag waterbruggie ook byster geraak het.  :p
Ek het gelukkig rustig agter gesit toe ek die ge'toot'toot hoor kom ek op die besigheid af... anders was daar groot k@k vir my ook.. Ons vrind MS se bors was redelik warm, sy scooter is dan nou-net mooi gemaak...
 
Top