alwyn_gs
Race Dog
Het sekerlik die oulikste meisie ooit!! Michelle se al van Donderdag aand sy is lus op te gaan ry Sondag. Sy was bietjie ongeluk toe dit die einde van die week so bietjie reen… eepwall:
Maar nie te min, Sondag more het gekom, en die weer het bietjie opgeklaar, en teen 9 klokke was ons in die pad. :ricky: Die roete ; agter Rietvallei natuurresevaat om, onder die diens pad van die krag lyne agter Irene, na die diens pad van die spore om na Boschkop se kant toe…net so vinnag om die “blok” geskoet.
Michelle sien die mooi blom
Nadat ons van nader kyk is dit een of ander bol plant…
Natuurlik n trein
Die roete was nie te nat nie, maar daar was klomp plasse water…
En Michelle hou mos van dit. . . .
:imaposer: eepwall: ot:
Hehehe, sy het gewonder hoeveel daar was, moes maar getel het!
Kom toe af op die weird tipe “koei”, tussen die ander…
Is dit n Eland?
Al langs die treinsspoor tot ons die Boschkop teerpad gekry het, sommer na Safari’s toe op Lynwood vir n middag ete. En bietjie daar rond geloop.
Het so vinnag om die “blok” gery. . . :thumleft: